Boek 2 Inhoudsopgawe

Lys van kaarte 16

Voorwoord 17 

Hoofstuk 12: Die vroeë Suid-Afrika: die voortyd 19

Doel 19

  1. Inleiding 19
  2. Die geskiedenis van Suid-Afrika: van die voortye tot vandag 20
  3. Vroeë inwoners en besoekers aan die Kaap 22

3.1 Die vroeë tyd: Die Khoi-Khoin en die volke uit Afrika 22

3.2 Portugese 26

3.3 Britte 29

3.4 Nederlanders 30

3.5 Besinning 33

  1. Taaltoestande aan die Kaap in die vroeë tyd 34
  2. Samevatting 36
  3. Tydlyn 36

Hoofstuk 13: Afrikaans in die vroeë tyd – taaltoestande in die 17de en 18de eeu aan die Kaap 41

Doel 41

  1. Inleiding 41
  2. Maatskaplike toestande en taalgroepe in die vroeë Kaapse samelewing 1652–1795 42
  3. Maatskaplike omstandighede 44

3.1 Stigting en beginjare van die kolonie 44

3.2 Kontak met die Khoi-Khoin 52

3.3 Die slawe 55

3.4 Groei en uitbreiding van die kolonie 64

3.4.1 Franse immigrante 66

3.4.2 Duitse immigrante 69

3.4.3 Trekboere 71

3.5 Vroeë reisigers en besoekers aan die Kaap en omstreke 75

3.6 Besinning 78

  1. Kulturele ontwikkeling van die kolonie 78

4.1 Kerk en onderwys 79

4.2 Intellektuele lewe 84

  1. Sosio-ekonomiese omstandighede 87
  2. Politieke gesindheid van die koloniste 97
  3. Taaltoestande en taalpolitiek 101

7.1 Nederlanders en hulle Nederlands 101

7.2 Europese immigrante: setlaars en oorheersers 103

7.3 Khoi-Khoin en Khoi-tale 105

7.4 Nguni- en Sotho-tale 108

7.5 Die Oosterse slawe: Maleis en Kreools-Portugees 109

7.6 Vroue 111

7.7 Engelssprekendes 112

7.8 Besinning 113

  1. Samevatting 115
  2. Tydlyn 116

Hoofstuk 14: Afrikaans in die 19de eeu – ’n eeu van woeling en stryd: die opbou tot nasionalisme 122

Doel 122

  1. Inleiding: Afrikaans – van omgangstaal tot kultuurtaal 122
  2. Van praattaal tot kultuurtaal 124

2.1 Afrikaans en Nederlands in die 19de eeu 125

2.2 Nederlands en Engels 126

  1. Die Britse Bewindstydperke 128

3.1 Eerste Britse Bewindstydperk: 1795–1803 135

3.2 Tweede Britse Bewindstydperk: 1806–1814 138

3.3 Derde Britse Bewindstydperk: 1814–1910 144

3.4 Die koms van die Britse setlaars (1820) 146

3.5 Die afskaf van slawerny 146

3.6 Afrikaans en Engels 148

3.7 Britse invloed op die woordeskat 150

3.8 Besinning 152

  1. Die uitbreiding van Afrikaans na die noorde 152

4.1 Die status van Afrikaans in die vroeë 19de eeu 152

4.2 Die Oosgrens: ’n hutspot van geweld 154

4.2.1 Die Slagtersnekopstand (1815) 157

4.2.2 Migrasies na die noorde 158

4.2.2.1 Die boere 158

4.2.2.2 Die Boesmans (San) 160

4.2.2.3 Die Griekwas 161

4.2.2.4 Die Britte 162

4.2.3 Die Mfecane/Difaqane 168

4.3 Die Groot Trek 171

4.3.1 Waarom ’n Groot Trek? 172

4.3.2 Die verloop van die Groot Trek 174

4.3.3 Hoe raak die Groot Trek Afrikaans? 179

4.3.4 Die Groot Trek vandag 182

  1. Die ontwaking en groei van Afrikanernasionalisme 184

5.1 Aanleiding tot nasionalisme 184

5.2 Wat is nasionalisme? 188

5.3 Wat is Afrikanernasionalisme? 190

5.4 Taal en nasionaliteit 192

5.5 Besinning 193

  1. Samevatting 194
  2. Tydlyn 194

Hoofstuk 15: Afrikaans in die 19de eeu – ’n eeu van woeling en stryd: die taaltoestande 195

Doel 195

  1. Taaltoestande in die 19de eeu: hoekom groei en kwyn tale 195

1.1 Die politieke konteks in die 19de eeu: die stryd om beheer 195

1.2 Afrikaans en Hollands aan die einde van die 19de eeu 199

1.2.1 Die aanleiding tot taalbewegings 200

1.2.2 Waardering, standaardisering en opbou van Afrikaans 203

1.2.3 Waarheen nou met Hollands en Afrikaans? 203

1.3 Opkoms van die joernalistiek 210

1.4 Hernieude invloed van Nederlands 214

1.5 Die verbreiding van Afrikaans 216

1.5.1 Verstedeliking 216

1.5.2 Afrikaans na Namibië 217

1.5.3 Die Dorslandtrekkers 223

1.5.4 Die Buysdorpers 227

1.5.5 Die trek van die Griekwas 229

1.5.6 Die trekke hoër op in Afrika (Zimbabwe, Kongo, Zambië) 230

1.6 Die groei en/of kwyn van ’n taal 231

1.6.1 Demografiese prosesse 231

1.6.2 Kontak met sprekers van ander tale: taalverskuiwing 233

1.6.3 Verlies of wins van hoë en lae funksies 235

1.6.4 Houding teenoor die taal 237

1.6.5 Terugblik 238

  1. Taalvariasie in die 19de eeu 239

2.1 Geografiese uitbreiding van Afrikaans: historiese taalvariasie 239

2.2 Kaapse Afrikaans 241

2.2.1 Arabies-Afrikaanse tekste 243

2.3 Oranjerivierafrikaans 245

2.4 Oosgrensafrikaans vs. Grensafrikaans: basis vir Standaardafrikaans? 248

2.5 Besinning 251

  1. Toestande in die oorgang van 19de na 20ste eeu: Die Anglo-Boereoorlog 1899–

1902 252

3.1 Aanleiding tot die Anglo-Boereoorlog 253

3.2 Verloop van die ABO 256

3.3 Gevolge van die ABO: die impak op Afrikaans 265

3.4 Afrikaans na Argentinië 273

3.5 Afrikaans na Amerika 275

3.6 Besinning 276

  1. Samevatting 276
  2. Tydlyn 276

Hoofstuk 16: Afrikaans en die taalbewegings: ontwikkeling, groei en effek 285

Doel 285

  1. Inleiding 285
  2. Stimulus tot ’n taalbewusmakingsproses 286
  3. Wat is ’n taalbeweging? 287

3.1 Die taalbewegingsdebat 287

3.2 Verloop van die debat 287

  1. Taalbewegings: die tradisionele beskouing 289

4.1 Die breë siening 289

4.2 Skep van die konteks vir die taalbewegings 292

4.2.1 Politieke konteks van die 19de eeu 293

4.2.2 Toename in die gebruik van geskrewe Afrikaans in die 19de eeu 295

4.3 Die eerste taalbeweging: Die stigting en ontwikkeling van die GRA 318

4.3.1 Die opbouproses 318

4.3.2 Die stigting van die GRA 325

4.3.3 Deurvoer en afloop van die Eerste Taalbeweging 330

4.3.4 Die Hollandse beweging 335

4.4 Die tweede taalbeweging: die erkenning van Afrikaans 338

4.4.1 Verskille tussen die bewegings 338

4.4.2 Algemene toestande ná die ABO 339

4.4.3 Verdere taalontwikkeling in die vroeë 20ste eeu 341

4.4.4 Afloop van die taalstryd 348

4.5 Die derde taalbeweging? 352

4.6 Besinning 353

  1. Taalbewegings: ’n alternatiewe siening 353

5.1 J.C. Steyn − Tuiste in eie taal (1980) 354

5.2 M.C.J. van Rensburg (1981b) 356

5.3 L.T. du Plessis – Afrikaans in beweging (1986) 356

5.4 Verdere reaksie 359

5.5 Dalk net één beweging? 361

  1. Samevatting 362
  2. Tydlyn 363

Hoofstuk 17: Afrikaans in die 20ste eeu: woelinge en stryd – Afrikaans word

ampstaal 369

Doel 369

  1. Inleiding 369
  2. Proses tot taalwaardering: van die 19de tot die 20ste eeu 371
  3. Ontwikkelinge in die 20ste eeu: die wêreldkonteks 374
  4. Ontwikkelinge rakende Afrikaans in die 20ste eeu: ’n oorsig 385
  5. Afrikaans as amptelike taal 391
  6. Afrikaans as onderwystaal in die 20ste eeu: Afrikaans se eerste groot deurbraak 395

6.1 Taal van skole (primêre en sekondêre onderwys) 396

6.2 Taal van universiteite (tersiêre onderwys) 398

6.3 Besinning 402

  1. Afrikaans as kerktaal: die Bybelvertalingsgeskiedenis 403

7.1 Afrikaans as kerktaal 403

7.2 Die vertaal van die Bybel in Afrikaans 406

7.3 Die Psalm- en Gesangberymings in Afrikaans 417

  1. Samevatting 421

Hoofstuk 18: Afrikaans in die 20ste eeu: Afrikaans word standaardtaal – die

funksies 422

Doel 422

  1. Inleiding 422
  2. Die standaardisering van Afrikaans in die 20ste eeu 422

2.1 Die fasette van ’n standaardtaal 422

2.2 Die funksies van ’n standaardtaal 424

  1. Taal van regspleging 425
  2. Taal van die parlement 431
  3. Taal van die staatsdiens 432
  4. Taal van die politiek 434
  5. Taal van die ekonomie 437

7.1 Afrikaans as taal van die ekonomie 437

7.2 Afrikaans as taal van reklame 443

  1. Taal van die gedrukte media (koerante, tydskrifte) 446

8.1 Koerante 447

8.2 Tydskrifte 454

8.3 Mediamaatskappye 457

8.4 Uitgewerye 458

  1. Taal van die radio en televisie 462

9.1 Radio 462

9.2 Televisie 468

9.3 Afrikaans as taal van die media: toekoms? 472

  1. Taal van arbeid en werk 473

10.1 Taal van werk en beroepe 474

10.2 Vakbonde 476

  1. Taal van kultuur en ontspanning 478

11.1 Kultuurorganisasies 479

11.1.1 FAK 480

11.1.2 ATKV 483

11.2 Rolprente 487

11.3 Kunstefeeste 493

11.4 Musiek 494

11.5 Sport 500

  1. Taal van die letterkunde en die kunste 502

12.1 Die Afrikaanse letterkunde 503

12.2 Die Afrikaanse letterkunde: die breë veld 512

12.3 Die kunste 514

  1. Taal van die wetenskap 515
  2. Taal van die tegnologie 515
  3. Samevatting 518

Hoofstuk 19: Afrikaans in die 20ste eeu: Afrikaans word standaardtaal – die vorm en struktuur 519

Doel 519

  1. Inleiding 519
  2. Die vorm van ’n standaardtaal 519

2.1 Wat is standaardisering? 520

2.2 Standaardisering van die spelling 525

2.2.1 “Ons skryf so’s ons praat” 525

2.2.2 Die Akademie moet die spelreëls saamstel 526

2.2.3 Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns (1909) 530

2.3 Standaardisering van die grammatika 534

2.4 Standaardisering van die woordeskat 544

2.4.1 Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (1926) 547

2.4.2 Die ontwikkel van terminologie in en vir Afrikaans: taal van wetenskap en

tegnologie 554

2.4.3 Die natuurlike verskeidenheid in Afrikaans 558

2.5 Gebreke met die standaardisering van Afrikaans 569

2.6 Besinning 571

  1. Die vernederlandsing van Afrikaans 571

3.1 Waarom vernederlandsing? 572

3.2 Eerste vernederlandsing 572

3.3 Tweede vernederlandsing 575

3.4 Besinning 578

  1. Die herdenking van Afrikaans 579

4.1 Taalfeeste 581

4.2 Taalmuseums: die Afrikaanse Taalmuseum 585

4.3 Taalmonumente: die Afrikaanse Taalmonument 587

  1. Samevatting 590

Hoofstuk 20: Afrikaans en politiek – apartheid, opstand en demokratisering in die 20ste eeu 591

Doel 591

  1. Inleiding 591
  2. Afrikaans en politiek: apartheid 594

2.1 Die Suid-Afrikaanse politieke konteks in die 20ste eeu 597

2.2 Die Nasionale Party en apartheid 606

2.2.1 Die opkoms en val van die Nasionale Party 606

2.2.2 Apartheid: aard en impak 622

2.3 Die gevolge van apartheid 630

2.4 Apartheid en Afrikaans 633

2.5 Besinning 638

  1. Die bevryding van Afrikaans: Soweto – 16 Junie 1976 638

3.1 Die opbou 639

3.2 16 Junie 1976 643

3.3 Die nagevolge 647

3.4 Afrikaans en Soweto 1976 650

  1. Die demokratisering van Afrikaans in Suid-Afrika in die 1990’s 652
  2. Samevatting 658

Hoofstuk 21: Afrikaans en die politieke bedeling ná 1994 660

Doel 660

  1. Inleiding 660
  2. Afrikaans in ’n veranderde politieke bedeling: Die nuwe Suid-Afrika 660
  3. Die Grondwet van 1993, 1996 662

3.1 Taalbepalings van die 1996-Grondwet 663

3.2 PanSAT as struktuur 666

3.3 Ander taalstrukture 668

3.4 Nasionale Taalplan en Taalwet 669

3.5 En die werklikheid? 673

3.6 Besinning 674

3.7 En wat van Afrikaans? 675

  1. Meertaligheid 676

4.1 Meertaligheid as leidende beginsel 676

4.2 Waarom meertaligheid in Suid-Afrika? 677

4.3 Wat verg die invoer van meertaligheid? 680

  1. Impak op Afrikaans 683

5.1 Verlies van taalfunksies: voor en ná 1994 684

5.2 Afrikaans se rol is uitgespeel: herposisionering is nodig 692

5.3 Afrikaans en die nuwe Suid-Afrika ná 1994 694

5.4 Inklusiwiteit nou die norm 694

  1. Samevatting 696

Hoofstuk 22: Hoe gaan dit nou met Afrikaans? – feite, persepsies en versoening 697

Doel 697

  1. Inleiding 697
  2. Die feite van Afrikaans: statistiek, wetenswaardighede 697

2.1 Die debat oor tale in Suid-Afrika: Afrikaans se posisie 698

2.2 Statistiek oor Afrikaans 699

2.3 Wetenswaardighede: Suid-Afrika 710

2.4 Argumente oor Afrikaans 725

  1. Die helingsproses in Afrikaans 727

3.1 ’n Verdeelde taalgemeenskap 728

3.2 Die versoeningsproses 729

3.2.1 Die pyn en hartseer van die verlede 731

3.2.2 Die vind van gemene grond 732

3.2.3 Die Afrikaanse Taalraad (ATR) 734

3.2.4 Kan daar werklike versoening wees? 740

  1. Samevatting 744

Hoofstuk 23: Afrikaans en politiek – die toekoms van Afrikaans in die 21ste eeu 745

Doel 745

  1. Inleiding 745
  2. Die pad vorentoe vir Afrikaans 746

2.1 Die interne proses 748

2.1.1 Versoening en Afrikaans 748

2.1.2 Werkers vir Afrikaans: die organisasiekultuur 752

2.1.3 Die toekoms van Afrikaans 761

2.1.3.1 Politieke onwil 764

2.1.3.1.1 Die breë konteks 764

2.1.3.1.2 Universiteite as ’n gevallestudie 768

2.1.3.2 Argumente vir Afrikaans 792

2.1.3.3 Waarheen nou met Afrikaans? 795

2.1.3.4 Die rol van taalaktivisme 821

2.1.4 Die ANC en Afrikaans 823

2.2 Die eksterne proses: die bande met Nederland en Vlaandere 830

2.3 Afrikaans buite Suid-Afrika 833

  1. Die Afrikaanse beweging: sukses of mislukking? 836

3.1 Die tydperk 1948–1980 836

3.2 Die tydperk 1980–2018 838

  1. Afrikaans: taal van Afrika én Europa 842
  2. Afrikaans, Afrikaner en Suid-Afrikaner 846

5.1 Die Afrikaner en Afrikaans 846

5.2 Suid-Afrikaner en Afrikaans 853

5.3 Herdefinieer “Afrikaner” 855

  1. Samevatting 858

Hoofstuk 24: ’n Wyer blik op die geskiedenis van Afrikaans 861

Doel 861

  1. Inleiding 861
  2. Onvertelde stories: Afrikaans het nie net ’n wit geskiedenis nie 865

2.1 Waarom ’n wyer blik nodig is 866

2.2 Die Slag van Blaauwberg 869

2.3 Die Groot Trek 870

2.4 Die slawegeskiedenis 872

2.5 Moesliemafrikaans 875

2.6 Die Anglo-Boereoorlog (ABO) 880

2.7 Die taalbewegings 885

2.8 Marginalisering van die bruin sprekers van Afrikaans 886

2.8.1 Die uitskuif van bruin mense ná die Unie-tydperk 888

2.8.2 Die bruin gemeenskap in Suid-Afrika: “Ons is óók hier!” 892

2.8.1.1 Kultuur en identiteit: wie is ons? 896

2.8.2.2 Taal 898

2.8.2.3 Ontwikkelaar van die taal – rol in die ontwikkeling van

Afrikaans 901

2.8.2.4 Taal as draer van identiteit 903

2.8.2.5 Taal van menslike belewenis 905

2.8.2.6 Oorgang na Engels? 907

2.8.2.7 Kerk 909

2.8.2.8 Woongebiede 909

2.8.2.9 Onderwys – skole 909

2.8.2.10 Onderwys – universiteite 911

2.8.2.11 Vlak van geletterdheid 912

2.8.2.12 Politiek 912

2.8.2.13 Politieke leiers en politieke leierskap 914

2.8.2.14 Maatskaplike kwessies 915

2.8.2.15 Sport 916

2.8.2.16 Letterkunde 918

2.8.2.17 Intellektuele leiers 919

2.8.2.18 Bekende persoonlikhede 920

2.8.2.19 Kultuur 921

2.8.2.20 Kookkuns 922

2.8.3 Besinning 922

2.9 Die genealogie van Afrikaanssprekendes 923

2.9.1 Die herkoms van Afrikaanse vanne: die Europese agtergrond 923

2.9.2 Die herkoms van Afrikaanse vanne: die Asiatiese agtergrond 924

2.9.3 Die vermengde genealogiese lyn van Afrikaanse mense 926

2.10 Besinning 931

  1. Samevatting 931

Eindnote 933

Bronnelys 1053

Nawoord 1147

Dankbetuigings 1149

Register 1155