Boek 1 Inhoudsopgawe

Lys van kaarte 16

Voorwoord 17

Wannie Carstens 19

Edith Raidt 21 

Hoofstuk 1: Die eksterne geskiedenis van Afrikaans 23

Doel 23

  1. Inleiding: die konsep taal 23
  2. Die veelkantige verhaal van Afrikaans: die eksterne geskiedenis 24
  3. Diachronie vs. sinchronie as benadering tot taalstudie 27
  4. Vooruitskouing 30

Hoofstuk 2: Agtergrond tot die studie van Afrikaans: die ontwikkeling van die taalkunde as wetenskap 33

Doel 33

  1. Inleiding 33
  2. Die historiese taalkunde vs. die geskiedenis van die taalkunde 39
  3. Die opkoms en ontwikkeling van die historiese en vergelykende taalwetenskap 43

3.1 Die Oudheid 44

3.1.1 Die Babiloniese tradisie (nie-Westers) 45

3.1.2 Die Grieke 46

3.1.3 Die Romeine 48

3.1.4 Die Indiërs 49

3.1.5 Die impak van die Oudheid op taalstudie 51

3.2 Die Middeleeue (1000–1550 n.C.) 52

3.3 Die Renaissance (ruweg 13de–19de eeu) 54

3.4 Oorgang van die 18de na die 19de eeu: die ontwikkel van ’n historiese perspektief 58

3.4.1 Herontdekking van Sanskrit 59

3.4.2 Wilhelm von Humboldt: vader van die algemene taalwetenskap 62

3.4.3 Rasmus Rask: voorloper 63

3.4.4 Oordeel oor die oorgang na die 19de eeu 64

3.5 Die 19de eeu 64

3.5.1 Leidende figure 64

3.5.1.1 Franz Bopp: vader van die vergelykende taalkunde 64

3.5.1.2 Jacob Grimm: Die Wet van Grimm 65

3.6 Verloop van histories-vergelykende taalstudie in die 19de eeu 67

3.6.1 Eerste periode (1830–1860) 67

3.6.2 Tweede periode (1861–1870) 69

3.6.3 Derde periode (1870–1900) 72

3.6.3.1 Herman Paul: die rol van analogie 73

3.6.3.2 Karl Brugmann en Berthold Delbrück: vergelykende taalkunde 74

3.6.3.3 Henry Sweet: stigter van die moderne fonetiek 74

3.6.3.4 Leskien, Osthoff, Schuchardt 74

3.6.3.5 Ferdinand de Saussure: ordeskepper 75

3.6.3.6 Die impak van die 19de eeu 78

3.7 Die 20ste eeu 78

  1. Samevatting 82

Hoofstuk 3: Taal en die gebruikers van tale: die getalle 83

Doel 83

  1. Inleiding 83
  2. Wat is (’n) taal? 83
  3. Hoeveel tale is daar in die wêreld? 86

3.1 Getalle-aanduiding problematies 86

3.2 Oplos van die probleem 88

3.2.1 Onnoukeurige getalle-aanduiding 89

3.2.2 “Lewende” en “dooie” tale 89

3.2.3 Die name van tale/dialekte 94

3.2.4 Die terminologieprobleem: taal vs. dialek 95

3.3 Getalle en tale 100

3.4 Die rol van Engels: wêreldtaal of nie? 110

3.5 Besinning: eise in die 21ste eeu 114

  1. Samevatting 115

Hoofstuk 4: Afrikaans in die spektrum van tale in die wêreld: die klassifikasie van tale in groepe 117

Doel 117

  1. Inleiding 117
  2. Hoe word tale geklassifiseer? 117

2.1 ’n Geografiese (of areale) indeling 118

2.2 ’n Etnografiese indeling 119

2.3 ’n Genealogiese indeling 121

2.3.1 Gesoek: verwantskap 121

2.3.2 Sanskrit en vergelykend-historiese taalondersoek: die basis vir die genealogiese benadering 121

2.3.3 Beperkinge van die genealogiese metode 122

2.4 ’n Tipologiese indeling 122

2.4.1 ’n Fonetiese tipologie 123

2.4.2 ’n Fonologiese tipologie 123

2.4.3 ’n Sintaktiese tipologie 126

2.4.4 ’n Morfologiese tipologie 128

2.4.4.1 Analities (eenlettergrepige stam) 129

2.4.4.2 Agglutinerend (stam en affikse) 129

2.4.4.3 Flekterend (stam en affikse vorm geheel) 130

2.4.4.4 Polisintetiese tale 131

2.4.4.5 Sintetiese indekse 132

2.4.4.6 En Afrikaans? 132

2.4.4.7 Besinning 133

2.4.5 ’n Semantiese tipologie 133

2.4.6 Die nut van ’n tipologiese indeling 134

2.5 Watter metode gee die beste resultate? 134

  1. Genealogiese taalklassifikasie 134

3.1 Wat behels genealogiese klassifikasie? 134

3.2 Beperkinge van die genealogiese metode 136

3.3 Hoe word verwantskap vasgestel? 138

3.3.1 Die historiese metode 138

3.3.2 Die vergelykende metode 139

3.3.3 Interne rekonstruksie 141

3.3.4 Die rol van die tegnologie 144

3.4 Kriteria vir verwantskap 145

3.4.1 Fonetiese ooreenkoms 145

3.4.2 Morfologiese en sintaktiese ooreenkoms 146

3.4.3 Leksikologiese ooreenkoms 147

3.4.4 Die rol van etimologie 148

3.5 Grade van verwantskap 148

3.6 Opsomming 150

  1. Die genealogiese indeling van die tale van die wêreld 150

4.1 Die Nostratiese groep tale 152

4.2 Die tale van Asië 153

4.3 Die tale van Afrika 155

4.4 Die tale van Amerika 157

4.5 Die Indo-Europese taalfamilie 158

4.6 Besinning 164

  1. Samevatting 164

Hoofstuk 5: Afrikaans en die Indo-Europese taalfamilie 165

Doel 165

  1. Inleiding 165
  2. Afrikaans binne Indo-Europese verband 166
  3. Die Indo-Europese taalstam 168

3.1 Naam en verspreiding 168

3.2 Was daar ’n Indo-Europese oervolk? 169

3.3 Woonplek? 172

3.4 ’n Indo-Europese grondtaal? 174

3.4.1 Enkele kenmerke van die Indo-Europese grondtaal 175

3.4.2 Die vroegste splitsing van Indo-Europees 176

3.4.2.1 Satem-tale 177

3.4.2.2 Centum-tale 178

3.5 Die effek van die splitsing vir die ontwikkeling van Afrikaans 179

  1. Samevatting 179

Hoofstuk 6: Afrikaans en die Germaanse taalfamilie 180

Doel 180

  1. Inleiding 180
  2. Die Germaanse taalfamilie 180

2.1 Die Germane: naam 181

2.2 Die Germane: vroegste woonplek 182

2.3 Die Germaanse volksverhuising 183

2.3.1 Die proses van die verhuising 183

2.3.2 Aard van die verhuisings 184

2.3.3 Beïnvloeding van die Germaanse woordeskat 186

2.3.4 Stamme na afloop van die verhuisings 191

2.3.5 Taalgrens 193

2.4 Kenmerke van die primitiewe Germaanse oervolk 194

2.5 Afleidings oor Oergermaans: die bronne 195

2.6 Germaans word onderskei van die ander Indo-Europese tale: kenmerke van Oergermaans 198

2.6.1 Die Germaanse klankverskuiwing 198

2.6.2 Die Germaanse aksentverskuiwing 200

2.6.3 Veranderinge in die grammatika 201

2.7 Die gevolg van die onderskeiding vir die ontwikkeling van Afrikaans 201

  1. Samevatting 202

Hoofstuk 7: Afrikaans binne die Wes-Germaanse taalfamilie 203

Doel 203

  1. Inleiding 203
  2. Die Germaanse taalfamilie 203

2.1 Drie Germaanse subgroepe 203

2.2 Noord-Germaans 204

2.3 Die rol en belang van Goties 206

2.3.1 Wulfila en sy Bybelvertaling 206

2.3.2 Die bewaar van die vertaling 208

2.3.3 Die “Onse Vader” in Goties 210

  1. Die Wes-Germaanse tale 215

3.1 Wes-Germaanse groepering 215

3.2 Noordsee-Germaans 216

3.2.1 Engels 217

3.2.2 Fries 219

3.3 Binne-Germaans 222

3.3.1 Die Hoogduitse klankverskuiwing 222

3.4 Opsomming 225

  1. Afrikaans in die Germaanse konteks 227
  2. Samevatting 227

Hoofstuk 8: Nederlands: Oud-Nederlands en Middelnederlands 228

Doel 228

  1. Inleiding 228
  2. Die pad na Nederlands: Oud-Nederlands en Middelnederlands 228
  3. Die tydperk van Oud-Nederlands (400–1150 n.C.) 229

3.1 Ontwikkelingfases van ’n taal 229

3.2 Die bevolking 230

3.3 Die oudste Nederfrankiese tekste 233

3.4 Kenmerke van Oud-Nederfrankies 238

3.5 Die invloed van vreemde tale op Oud-Nederlands 239

3.5.1 Kerklike terme 241

3.5.2 Wêreldlike terme 242

3.6 Opsomming 243

  1. Die tydperk van Middelnederlands (1150–1500 n.C.) 243

4.1 Die Middeleeue (500–1500) 243

4.2 Groter beskikbaarheid van bronne 245

4.3 Middelnederlandse bronne 247

4.3.1 Limburg (12/13de eeu) 247

4.3.2 Vlaandere (Noordelike België) (13/14de eeu) 249

4.3.3 Brabant (14/15de eeu) 252

4.3.4 Holland (16de eeu) 256

4.4 Die Middelnederlandse taal 256

4.4.1 Algemene kenmerke van Middelnederlands 256

4.4.2 Geografiese of dialektiese kenmerke 258

4.4.2.1 Fonologiese verskille 258

4.4.2.2 Morfologiese verskille 258

4.4.3 Chronologiese kenmerke 259

4.4.3.1 Woordgebruik 259

4.4.3.2 Morfologiese veranderinge 259

4.4.4 Stylsoorte 260

4.4.4.1 Dokumente 260

4.4.4.2 Literêre tekste 261

4.4.4.3 Kerklike geskrifte 264

4.4.4.4 Godsdienstige volkslektuur 265

4.5 Die invloed van Frans op Middelnederlands 267

4.6 Die taal van die rederykers 268

4.7 Opsomming 270

  1. Samevatting 271

Hoofstuk 9: Nederlands: Van Nieu-Nederlands na ABN – op pad na Afrikaans 272

Doel 272

  1. Inleiding 272
  2. Nederlands in die sestiende eeu 272

2.1 Die 16de eeu: ’n tyd van oorgang tussen die oue en die nuwe 272

2.2 Taalwaardering en taalsuiwering 274

2.2.1 Die Hervorming 274

2.2.2 Die Renaissance 277

2.2.3 Die Humanisme 278

2.2.4 Impak op taalontwikkeling 279

2.3 Boekdrukkuns en die standaardisering van die spelling 281

2.4 Van taalpartikularisme na taaleenheid 284

2.5 Die eerste Nederlandse grammatikas 285

2.6 Die leksikologie en die leksikoloë – tot woordeboeke 291

2.7 Opsomming: oorgang na die 17de eeu 295

  1. Die ontstaan van Standaardnederlands (ABN) 295

3.1 Verskuif van taalsentrum na noorde – die val van Antwerpen (1585) 295

3.2 Die status van Hollands 299

3.3 Die “Letterkunstige Vergadering” en die Muiderkring 301

3.4 Die grammatici 305

3.4.1 Anthonis de Hubert 306

3.4.2 Christiaen van Heule 307

3.4.3 Samuel Ampzing 308

3.4.4 A.L. Kok 309

3.4.5 Petrus Leupenius 309

3.4.6 Petrus Montanus 311

3.4.7 Opsomming 311

3.5 Die puriste 312

3.6 Die Statenvertaling 315

3.7 Stylsoorte in die geskrewe 17de-eeuse taal 321

3.7.1 Die literêre taal 323

3.7.2 Die plat volkstaal in die klugte 329

3.7.3 Die briefstyl 330

3.7.4 Die taalgebruik in die reisjoernale 334

3.7.5 Die styl van populêre geskrifte 337

3.8 Kenmerke en variëteite van Nieu-Nederlands 338

3.8.1 Veranderings in die uitspraak van vokale 341

3.8.2 Verlies van funksielose slot –e 342

3.8.3 Bepaalde lidwoorde 342

3.8.4 Nominale klassestelsel 342

3.8.5 Jij in plaas van du 342

3.8.6 Defleksie 342

3.9 Die woordeskat van die 17de eeu 343

3.9.1 Nuutskeppings 343

3.9.2 Die invloed van die suidelike Nederland: leksikale variasie 344

3.9.3 Oorname en aanpassings van woorde uit Duits 344

3.9.4 Woorde as gevolg van reise 345

3.9.5 Die taal van amptenare 345

3.10 En hiervandaan? 346

  1. Waarom kennis van die Nederlandse taalgeskiedenis nodig is vir die studie van die ontwikkelingsgeskiedenis van Afrikaans 346
  2. Samevatting 348
  3. Van Europa na Afrika 348

Hoofstuk 10: Die Lae Lande en Nederlands vandag 349

Doel 349

  1. Inleiding 349
  2. Nederland en die Nederlands van vandag 349

2.1 Nederlands sedert 1700 350

2.1.1 Die geskiedenis van Nederland 350

2.1.2 Vlaandere en België 364

2.1.3 Die Nederlandse taal 374

2.1.3.1 Standaardnederlands 375

2.1.3.2 Waar word Nederlands gepraat? 375

2.1.3.3 Nederlands as akademiese onderwerp 376

2.1.3.4 Nederlandse variasie 376

2.1.3.5 Poldernederlands 378

2.1.3.6 Nederlands en taaltrots 379

2.1.3.7 Die geskiedenis van Nederlands 379

2.1.3.8 Die geskiedenis van die Nederlandse taalkunde 380

2.1.3.9 Die Nederlandse taalstruktuur 381

2.1.3.10 Die woordeskat van Nederlands 383

2.1.3.11 Nederlandse woordeboeke 383

2.1.3.12 Verskille tussen Nederlands en Vlaams 385

2.1.3.13 Tegnologie en Nederlands 386

2.1.3.14 Nederlands en vertaling 386

2.1.3.15 Tydskrifte oor Nederlands 387

2.1.3.16 Die bevordering van Nederlands 388

2.1.3.17 Die Nederlandse liedereskat 390

2.1.4 Die letterkunde van Nederlands 390

2.1.4.1 Oorsig oor die Nederlandse letterkunde 391

2.1.4.2 Die DBNL – leidende bron 392

2.1.4.3 Reikwydte van die Nederlandse letterkunde 393

2.1.5 Invloed van vreemde tale op moderne Nederlands 393

2.1.5.1 Franse invloed 394

2.1.5.2 Duitse invloed 394

2.1.5.3 Engelse invloed 395

2.1.6. Verskille tussen Afrikaans en Nederlands 396

2.2 Die Nederlands van die 21ste eeu: Die toekoms van Nederlands 398

  1. Nederlands en Afrikaans 401

3.1 Die boikot teen Suid-Afrika en Afrikaans 402

3.2 Hoe word Afrikaans in die Lae Lande bevorder? 408

3.3 Hoe word Nederlands in Suid-Afrika bevorder? 414

3.4 Taalverskille tussen Nederlands en Afrikaans 419

  1. Samevatting 423

Hoofstuk 11: Die ontstaan van Afrikaans – die rol van taalverandering 424

Doel 424

  1. Inleiding: die interne taalgeskiedenis 424
  2. Teorieë oor die ontstaan van Afrikaans 425
  3. Afrikaans en die kreoliseringsdebat 432

3.1 Die terme kreools en pidgin 432

3.2 Afrikaans en kreolisering 434

  1. Afrikaans en taalverandering 438

4.1 Afrikaans word taal 439

4.2 Wat is taalverandering? 441

4.3 Taalverandering: van Nederlands na Afrikaans 447

4.4 Normale taalverandering 448

4.4.1 17de-eeuse Nederlands 449

4.4.2 Woordeskat en idiomatiese uitdrukkings 450

4.4.3 Woordvorming: samestellings en afleidings 453

4.4.4 Klankvorm van woorde en klankveranderings 454

4.4.4.1 Klankveranderings by konsonante 455

4.4.4.2 Vokalisme 458

4.4.5 Sinsbou 460

4.4.5.1 Volgorde in die sin 460

4.4.5.2 Infinitiefsinne 461

4.4.5.3 Die verbale hendiadis 462

4.4.5.4 Die “dubbele” ontkenning 463

4.5 Taalkontak en -beïnvloeding 465

4.5.1 Wat is taalkontak? 465

4.5.2 Taalkontak en interaksie voor 1800 466

4.5.2.1 Kontak met Khoi-stamme 466

4.5.2.2 Kontak met Oosterse slawe 468

4.5.2.3 Kontak met Europese sprekers en tale 469

4.5.2.4 Kontak met inheemse sprekers en tale 471

4.5.3 Aard van die kontak 472

4.5.4 Kontak met Engels 473

4.5.5 Diglossie en tweetaligheid 474

4.6 Taalversteuring 474

4.6.1 Vereenvoudiging as gevolg van gebrekkige aanleer 475

4.6.1.1 Die verbale stelsel 476

4.6.1.2 Die nominale stelsel 479

4.6.2 Spesifieke versteuringsverskynsels 481

4.6.2.1 Reduplikasie 482

4.6.2.2 Die objekskonstruksie met vir 482

4.7 Gevolgtrekkings 483

4.7.1 Taalvariasie 484

4.7.2 Kombinasie van prosesse 485

  1. Samevatting 485

Eindnote 487

Bronnelys 523

Dankbetuigings 607

Register 611