Hoofstuk 16

  1. Inleiding

Aanvullende bronne

Botha, T.J.R. 1989. Afrikaans sedert die negentiende eeu, bl. 133-147.

Dekker 1970. Afrikaanse Literatuurgeskiedenis. (Hoofstukke 1-3.)

De Waal 1932. My herinneringe aan ons taalstryd. (Die Kaapse leier van die tweede beweging.)

Du Plessis, L.T. 1983a. ’n Kritiese beskouing van die identifikasie van die Afrikaanse taalbewegings en hulle funksies.

Du Toit, S.J. 1880. Geskiedenis fan di Afrikaanse Taalbeweging fer vrind en vyand uit publieke en prifate bronne bewerk deur ‘n lid van di Genootskap fan Regte Afrikaners.

Du Toit, S.J. 1891. Afrikaans ons volkstaal: 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar.

Geldenhuys, D.J.C. 1967. Uit die wieg van ons taal. Pannevis en Preller met hulle pleidooie.

Hugo (red.) 2009. Halala Afrikaans. (Hoofstukke 2 en 3.)

Kannemeyer, J.C. 1978. Die Afrikaanse literatuur van 1652 tot 1987, Band 1.

Kannemeyer, J.C. 1984 (2de uitg.). Geskiedenis van die Afrikaanse literatuur, Deel 1.

Kotzé, D.J. 1987. Afrikaanse taalbeweging, bl. 186-189.

Kotzé, D.J. 1992. Van die GRA tot Huis Gideon Malherbe. Die bydrae van die GRA tot die wordingsgeskiedenis van Afrikaans.

Meiring, A.G.S. 1963. Die Afrikaanse taalbewegings.

Muller, P.J. 1962. Die Maleier-Afrikaanse taalbeweging, bl. 1-11.

Nienaber, P.J. 1963. Afrikaans word kultuurtaal, bl. 27-35.

Nienaber, P.J. 1965a. Ons taalhelde.

Nienaber, P.J. 1968b. Dr. Arnoldus Pannevis. Vader van die Afrikaanse taal.

Nienaber, P.J. 1974. Die stryd om die erkenning van Afrikaans, bl. 37-51.

Nienaber, P.J. 1975a. Eerste sooie. (Verskeie toepaslike hoofstukke.)

Nienaber, P.J. 1975b. Afrikaans word kultuurtaal, bl. 27-35.

Nienaber, G.S. & P.J. Nienaber 1970. Die opkoms van Afrikaans as kultuurtaal.

Nienaber, G.S. e.a. 1962. Dit was ons erns.

Prins, P. 1934a. Gedagtes oor die Afrikaanse strewe I.

Prins, P. 1934b. Gedagtes oor die Afrikaanse strewe II.

Prins, P. 1934c. Gedagtes oor die Afrikaanse strewe III.

Prins, P. 1934d. Gedagtes oor die Afrikaanse strewe IV.

Scholtz, J. du P. 1965a. Die Afrikaner en sy taal 1806-1875. (Hoofstuk 6.)

Scholtz, J. du P. 1980. Wording en Ontwikkeling van Afrikaans. (Deel I.)

Steyn, J.C. 1980. Tuiste in eie taal. (Hoofstuk 3, bl. 74-90.)

Steyn, J.C. 1986b. ‘n Paar aantekeninge oor taalbewegings, bl. 146-168.

Steyn, J.C. 1986c. Probleme met die definisie van taalbewegings, bl. 316-327.

Steyn, J.C. 2014a. ‘Ons gaan ’n taal maak’. Afrikaans sedert die Patriot-jare. (Hoofstukke 1 en 2.) (ʼn Primêre

Van der Merwe & Posthumus 1972. Die opkoms van Afrikaans as kultuurtaal, bl. 67-97.

Van der Zwan 1984a. ʼn Samevatting van die geskiedenis van Afrikaans (1), bl. 76-84.

Van der Zwan 1984b. ʼn Samevatting van die geskiedenis van Afrikaans (2), bl. 71-76.

Van der Zwan 1985. ʼn Samevatting van die geskiedenis van Afrikaans (3), bl. 100-104.

Van Niekerk, L. 1920. De Eerste taalbeweging en letterkundige voortbrengselen.

Van Rensburg e.a. 1997. Afrikaans in Afrika. (Hoofstuk 4,)

Von Wielligh 1918. Eerste skrijwers, laaste stem uit die Genootskap van Regte Afrikaners.

Von Wielligh 1922a. Eerste skrywers, of Laaste stem en naklank uit die Genootskap van Regte Afrikaners.

Nienaber, P.J. 1959d. The evolution of Afrikaans as a literary language, bl. 325-336.

  1. Stimulus tot ʼn taalbewusmakingsproses

Aanvullende bronne

Raidt 1991a. Afrikaans en sy Europese verlede. (Hoofstuk 10, bl. 248-249.)

Internetskakels

Wikipedia 2013 (223). Afrikaanse Taalbeweging.

Wikipedia 2013 (224). Geskiedenis van Afrikaans.

  1. Wat is ʼn taalbeweging?

3.1            Die taalbewegingsdebat

3.2            Verloop van die debat

Aanvullende bronne

Du Plessis, L.T. & M.C.J. van Rensburg 1986. Die gesprek oor Afrikaans.

Steyn, J.C. 2014a. ‘Ons gaan ’n taal maak’. Afrikaans sedert die Patriot-jare. (Hoofstukke 1 en 2.)

Koch, J. 2015. A History of South African Literature – Afrikaans Literature: 17th-19th centuries.

  1. Taalbewegings: die tradisionele beskouing

4.1            Die breë siening

4.2            Skep van die konteks vir die taalbewegings

  • Politieke konteks van die 19de eeu

4.2.2         Toename in die gebruik van geskrewe Afrikaans in die 19de eeu

Aanvullende bronne

Du Toit, S.J. 1880. Geskiedenis fan di Afrikaanse Taalbeweging fer vrind en vyand uit publieke en prifate bronne bewerk deur ‘n lid van di Genootskap fan Regte Afrikaners.

Franken, J.L.M. 1927. Mededelinge en Opinies oor Afrikaans in die neëntiende eeu, bl. 41, 43, 57.

Geldenhuys, D.J.C. 1967. Uit die wieg van ons taal. Pannevis en Preller met hulle pleidooie.

Geldenhuys, D.J.C. 1975. Die geskiedenis van ons taal, bl. 2-3.

Kannemeyer, J.C. 1974. Die Afrikaanse Bewegings.

Kotzé, D.J. 1988. Wát presies het in die Paarl ontstaan?, bl. 44-45.

Kritzinger, M.S.B. 1931. Plateatlas by die Afrikaanse Letterkunde.

Nienaber, G.S. & P.J. Nienaber 1970. Die opkoms van Afrikaans as kultuurtaal.

Nienaber, G.S. e.a. 1962. Dit was ons erns.

Nienaber, P.J. 1943. Afrikaanse boek se sege-gang.

Prins, P. 1934a. Gedagtes oor die Afrikaanse strewe I.

Prins, P. 1934b. Gedagtes oor die Afrikaanse strewe II.

Redaksie 1922a. Eerste skrywers en eerste geskrifte in Afrikaans, bl. 352-353.

Scholtz, J. du P. 1965a. Die Afrikaner en sy taal 1806-1875. (Hoofstuk 6.)

Steyn, J.C. 2014a. Ons gaan ’n taal maak: Afrikaans sedert die Patriot-jare. (Hoofstuk 1.)

Van der Merwe & Posthumus 1972. Die opkoms van Afrikaans as kultuurtaal, bl. 67-81.

Van Zyl, A. 2013b. Vroeë geskrewe Afrikaans, bl. 145-148.

Von Wielligh 1922a. Eerste skrywers, of Laaste stem en naklank uit die Genootskap van Regte Afrikaners.

Koch, J. 2015. A History of South African Literature – Afrikaans Literature: 17th-19th centuries.

Glenn, I. 2019. The first safari. Searching for Francois Levaillant. Kaapstad: Jacana.

Greig, R. 2018. Considering Kaatje. Geplaas 23 April 2018. http://www.litnet.co.za/considering-kaatje/

Maclenna, B. 2003. The wind makes dust. Four centuries of travel in southern Africa. Kaapstad: Tafelberg. (Met bydraes oor verskeie vroeë skrywers oor Afrikaans.)

Van Beek, P. & A. van Niekerk 2019. My Mother’s Mother’s Mother. South African Women’s Writing from 17th-Century Dutch to Contemporary Afrikaans. Leiden: Leiden University Press. https://www.lup.nl/product/my-mothers-mothers-mother/ [1] (Sien L. Pople 2019. SA Vroueskrywers oor eeue gebundel. Geplaas 25 Junie 2019. https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/sa-vroueskrywers-oor-eeue-gebundel-20190621 vir meer hieroor; asook D. Steinmar 2019. Jou ma se ma se boek. Geplaas 26 Julie 2019. https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2019-07-25-jou-ma-se-ma-se-ma-se-boek/)

Nienaber, G.S. 1929. Afrikaans in ‘de Tijd’. De Nieuwe Taalgids, 23: 113-131. (Oor vroeë Afrikaanse skrywers.)

Joubert, J-J. 2018. In liefde ontvang en gebore. RapportErfenis, September 2018, bl. II-III.

Meiring, J. 2019. Op soek na ware Levaillant. Rapport Weekliks, 21 April 2019. https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/op-soek-na-ware-levaillant-20190419

Van Zyl, W. 2013. “Harlekijns in den bonten stoet”? ’n Herbesoek aan die vroeë komiese poësie in Afrikaans. Tydskrif vir Nederlands & Afrikaans, 20: 97-118. https://repository.uwc.ac.za/bitstream/handle/10566/2465/Van%20Zyl_Harlekijns_2013_.pdf?sequence=1&isAllowed=y

  • Oor die bydrae van bruin sprekers en skrywers

Belcher 1987. Afrikaans en kommunikasie oor die kleurgrens, bl. 17-34.

Ebrahim 1986. Bruin kultuur: ʼn Amptelike standpunt, bl. 6-9.

Grobbelaar, P.W. 1986. Afrikaanse kultuurstrominge, bl. 10-29.

Landman, C. 1995. Die susters van die broederkerk – ‘n Verhaal van vrouens in die Morawiese kerk in Suid-Afrika, bl. 361-374.

Prins, E.J. 1986. Die bydrae van die bruin gemeenskap tot die Afrikaanse stoflike kultuur. bl. 60-76.

Koch, J. 2006. Hermann Benno Marx (1827-1917) – auteur van Benigna van Groenekloof of Mamre (1873), bl. 1-30.

Wikipedia 2014 (157). Arabiese Afrikaans.

4.3            Die eerste taalbeweging: Die stigting en ontwikkeling van die GRA

4.3.1        Die opbouproses

4.3.2        Die stigting van die GRA

Kannemeyer, J.C. 1984. Geskiedenis van die Afrikaanse literatuur, Deel 1.

Van Rensburg, M.C.J. 2015b. Oor die eerste 50 jaar se maak aan Standaardafrikaans, bl. 319-342.

Spies, W. 2020. Flukse patriotte ewig aan’t bou. Beeld, 13 Aug. 2020, bl. 12.

4.3.3        Deurvoer en afloop van die Eerste Taalbeweging

“Die ontwikkeling van ʼn taal soos Afrikaans was ʼn organiese proses oor ʼn paar honderd jaar en daar kan dus nie regtig ʼn geboortedag aan ons taal gekoppel word nie. Die eerste voetspore van Afrikaans is volgens navorsers veel vroeër as 1875 gelê. Tog word Afrikaans se geboorte al vir jare lank op 14 Augustus gevier. Die rede hiervoor was die byeenkoms wat op 14 Augustus 1875 in Dal Josafat, naby die Paarl plaasgevind het. Op hierdie dag het agt mans bymekaargekom om die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) te stig.

In 2017 het Michael Jonas, die direkteur van die Afrikaanse Taalmonument by ʼn geleentheid gesê: ‘Die agt stigterslede van die GRA is vir almal ’n bemoedigende voorbeeld van hoe gewone mense ’n verskil kan maak deur op te staan vir hul taal. Daarom moet ons ook hulle bydrae tot die taal erken.’ Hierdie agt manne het ʼn paar ideale gehad: Die vestiging van ʼn Afrikaanse koerant, die vertaling van die Bybel in Afrikaans en die erkenning van Afrikaans as ʼn amptelike landstaal. Vandag weet ons dat hierdie drie ideale uiteindelik wel verwesenlik is, alhoewel dit nie sommer net oornag gebeur het nie.” Vgl. (http://afrikaans.com/taalnuus/14-augustus-is-afrikaanse-taaldag/ – 2018)

“Prof Christo van Rensburg, ʼn navorsingsgenoot aan die Noordwes-Universiteit, sê as ʼn mens vir Afrikaans agting het, en jy wil in Afrikaans skryf, dan staan die GRA se name in hoofletters. ‘Baie mense verwar Afrikaans die spreektaal met Afrikaans die skryftaal en die GRA het juis eienaarskap van geskrewe Afrikaans in 1875 geneem, en doelbewus nie Nederlands (of Hollands soos dit ook toe genoem is), geskryf nie.’

Prof Van Rensburg sê ʼn mens sal nooit werklik die waarde van die GRA kan bepaal indien jy met oogklappe na die hele geskiedenis kyk nie. ‘Die gang wat geskrewe Afrikaans geneem het nadat die GRA nie meer bestaan het nie, was nie ʼn natuurlike gang nie. Daar is ʼn klomp Nederlands afgedwing op Afrikaans en Afrikaans kon nie teen Nederlands, wat die ampstaal was, kompeteer nie.

‘In die Afrikaanse taalgeskiedenis is daar nog nie mooi gekyk na wat met geskrewe Afrikaans gebeur het toe die GRA tot niet gegaan het nie. Dit het die geleentheid gegee vir ʼn Afrikaans met ʼn Nederlandse neerslag om na vore te kom: Die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) 1 en 2 het verskyn en daarin is Afrikaans grootskaals vernederlands. Die 1933-Bybel en die proefvertalings was nóg nader aan Nederlands, die skoolboeke en vroeë woordeboeke was ook vol Nederlands. AWS 3 het Afrikaans (1921) weer teruggebring, asook AWS 4 (1931), hoewel Nederlands weer op die gefinaliseerde AWS 4 afgedwing is.’

Prof Van Rensburg sê na die tot niet gaan van die GRA aan die einde van die negentiende eeu, het dit onwaarskynlik gelyk dat hulle drome en ideale om Afrikaans tot kultuurtaal te verhef, gerealiseer sou word. Die GRA was ʼn kampvegterorganisasie vir Afrikaans en toe hulle tot niet gaan, is die balans versteur en die aktiewe vernederlandsing van Afrikaans het makliker gebeur, want daar was nie meer ʼn organisasie om daarteen te stry nie.

‘Natuurlik moet ons op 14 Augustus dink aan die manne van die GRA,’ sê prof Van Rensburg. ‘Sonder hulle was daar nie ʼn voorbeeld vir geskrewe Afrikaans nie. Die Patriot was die eerste Afrikaanse publikasie en indien die GRA nie weens politieke redes ondergegaan het nie, sou Die Patriot se skryfstyl gebly het. Dan sou geskrewe Afrikaans veel vroeër gestandaardiseer kon word. Ongelukkig was iemand soos CJ Langenhoven nie sterk genoeg om te voorkom dat die Eerste Taalkommissie Afrikaans in ʼn groot mate vernederlands het nie. Die een ding wat ons hieruit moet leer is dat jy nooit moet toelaat dat enigeen jou vertel ʼn ander taal is beter as jou eie nie. Dit was een van die bydraes van die GRA. In hulle oë was Afrikaans ʼn taal om op trots te wees en ʼn taal wat sy plek in die samelewing verdien.’” (Vgl. http://afrikaans.com/taalnuus/14-augustus-is-afrikaanse-taaldag/, Taaldag 2018)

Aanvullende bronne

ASB 1926. Gedenkboek ter eere van die Genootskap van Regte Afrikaners, 1875-1925.

Belcher 1986. Die volksletterkunde van die Afrikaanse bruin gemeenskap, bl. 41-59.

Dekker 1970. Afrikaanse Literatuurgeskiedenis. (Hoofstukke 1-3.)

De Klerk, W.A. 1975. Op die spoor van die Taalmanne.

Du Toit, D.P. 1925. Die Genootskap van Regte Afrikaners, bl. 15, 17, 19.

Du Toit, S.J. 1880. Geskiedenis fan di Afrikaanse Taalbeweging fer vrind en vyand uit publieke en prifate bronne bewerk deur ‘n lid van di Genootskap fan Regte Afrikaners.

Du Toit, S.J. 1891. Afrikaans ons volkstaal: 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar.

Du Toit, S.J. 1909. Geskiedenis fan di Afrikaanse beweging.

Geldenhuys, D.J.C. 1967. Uit die wieg van ons taal. Pannevis en Preller met hulle pleidooie.

Kannemeyer, J.C. 1974. Die Afrikaanse Bewegings.

Kotzé, D.J. 1975d. Die Genootskap van Regte Afrikaners, bl. 8-9, 26, 38.

Kotzé, D.J. 1975e. Wát presies in die Paarl ontstaan het, bl. 3.

Kotzé, D.J. 1975f. Die Genootskap van Regte Afrikaners, bl. 5.

Kotzé, D.J. 1987. Afrikaanse taalbeweging, bl. 186-189.

Kritzinger 1931. Plateatlas by die Afrikaanse Letterkunde.

Meiring, A.G.S. 1963. Die Afrikaanse taalbewegings.

Muller, P.J. 1962. Die Maleier-Afrikaanse taalbeweging, bl. 1-11.

Nienaber, G.S. 1950c. Ontstaan en betekenis van die G.R.A., bl. 18-19, 28-29, 34.

Nienaber, G.S. & P.J. Nienaber 1970. Die opkoms van Afrikaans as kultuurtaal.

Nienaber, G.S. e.a. 1962. Dit was ons erns.

Nienaber, P.J. 1950. Biografiese sketse van die leiers van die G.R.A, bl. 16-17.

Nienaber, P.J. 1965a. Ons taalhelde.

Nienaber, P.J. 1965c. 70 jaar gelede het hulle besluit: ‘Afrikaans is di taal van di meerderhyd’, bl. 31, 33.

Nienaber, P.J. 1975d. Hier lê die GRA-leiers begrawe, bl. 15, 19.[2]

Pama 1975b. Die Taalfees en Nederland, bl. 33.

Pienaar, E.C. 1943. Die Triomf van Afrikaans. (Hoofstukke III-V.)

Prins, P. 1934a. Gedagtes oor die Afrikaanse strewe I.

Prins, P. 1934b. Gedagtes oor die Afrikaanse strewe II.

Prins, P. 1934c. Gedagtes oor die Afrikaanse strewe III.

Redaksie 1922b. Wanneer het die Eerste Taalbeweging begin?, bl. 272-273.

Scholtz, J. du P. 1965a. Die Afrikaner en sy taal 1806-1875. (Hoofstuk 6.)

Scholtz, J. du P. 1980. Wording en Ontwikkeling van Afrikaans. (Deel I.)

Smith, F. 2014. ‘Ek is eerder ʼn taalbul as ʼn taaltollie’.

Van Bart 2017. Vlammesee verswelg ‘bakermat van Afrikaans’.

Van der Merwe & Posthumus 1972. Die opkoms van Afrikaans as kultuurtaal, bl. 81-83.

Van der Westhuysen 1963. ʼn Bladsy uit die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans, bl. 115-129. (oor Melt J. Brink se bydrae.)

Van der Zwan 1984a. ʼn Samevatting van die geskiedenis van Afrikaans (1), bl. 76-84.

Van der Zwan 1984b. ʼn Samevatting van die geskiedenis van Afrikaans (2), bl. 71-76.

Van Niekerk, L. 1920. Die Eerste taalbeweging en letterkundige voortbrengselen.

Venter, H. 1959. Die taalhelde as draers van die Wonder van Afrikaans, bl. 11-24.

Venter, H. 1975b. Perspektief op die taalbewegings, bl. 8-9.

Venter, H. 1976. Die taal wat nie wou doodgaan nie, 5-10.

Von Wielligh 1922a. Eerste skrywers, of Laaste stem en naklank uit die Genootskap van Regte Afrikaners.

Koch, J. 2015. A History of South African Literature – Afrikaans Literature: 17th-19th centuries. (bl. 272 e.v.)

Scholtz, J. du P. 1959. The evolution of Afrikaans as a literary language, bl. 325-336.

J.C. Steyn 2019. Verset en opbou. Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans. Pretoria: Kraal Uitgewers. (Sien onder Willemse, H. 2019.)

Willemse, H. 2019. LitNet Akademies-resensie-essay: Verset en opbou deur JC Steyn. Geplaas 31/10/2019. https://www.litnet.co.za/litnet-akademies-resensie-essay-verset-en-opbou-deur-jc-steyn/

Weg 2020. Toeka se dae: Die Toringkerk, Paarl. Geplaas 6 Aug. 2020 https://www.netwerk24.com/Weg/Nuus/toeka-se-dae-die-toringkerk-paarl-20200806

Van Zyl, W. (2013). “Harlekijns in den bonten stoet”? ’n Herbesoek aan die vroeë komiese poësie in Afrikaans. Tydskrif vir Nederlands & Afrikaans, 20: 97-118. https://repository.uwc.ac.za/bitstream/handle/10566/2465/Van%20Zyl_Harlekijns_2013_.pdf?sequence=1&isAllowed=y

  • Lys publikasies van die vroeë periode

Du Toit, S.J. 1880. Geskiedenis fan di Afrikaanse Taalbeweging fer vrind en vyand uit publieke en prifate bronne bewerk deur ‘n lid van di Genootskap fan Regte Afrikaners.

Du Toit, S.J. 1891. Afrikaans ons volkstaal: 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar.

Du Toit, S.J. 1909. Geskiedenis fan di Afrikaanse beweging.

Kritzinger 1931. Plateatlas by die Afrikaanse Letterkunde.

Nienaber, P.J. & G.S. Nienaber 1941. Geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde, bl. 337-346. (92 publikasies word gelys.)

Pienaar, E.C. 1943. Die Triomf van Afrikaans. (Hoofstukke III-V.)

Van Niekerk, L. 1916. Die Eerste taalbeweging en letterkundige voortbrengselen.

Koch, J. 2015. A History of South African Literature – Afrikaans Literature: 17th-19th centuries.

Internetskakels

Anoniem 2013m. Oorsprong van Afrikaans.

Wikipedia 2013 (223). Afrikaanse taalbeweging.

Wikipedia 2013 (224). Geskiedenis van Afrikaans.

Wikipedia 2013 (225). Arnoldus Pannevis.

Wikipedia 2013 (226). Stephanus Jacobus du Toit.

Wikipedia 2013 (227). Stephanus Jacobus du Toit.

Wikipedia 2013 (228). Genootskap van Regte Afrikaners.

  • GRA-eeufees en ander -vieringe

ASB 1926. Gedenkboek ter eere van die Genootskap van Regte Afrikaners, 1875-1925.

Barnard, C. 1975. Taalfees-album: G.R.A. 14 Augustus 1875 – 1975.

Kotzé, D.J. 1975d. Die Genootskap van Regte Afrikaners, bl. 8-9, 26, 38.

4.3.4        Die Hollandse beweging

Aanvullende bronne

Botha, T.J.R. 1989. Afrikaans sedert die negentiende eeu, bl. 138-140.

Hugo (red.) 2009. Halala Afrikaans. (Hoofstuk 3, bl. 48-52.)

Nienaber, P.J. 1937b. Die Hollandse taalstryd in Suid-Afrika, bl. 55.

Nienaber, P.J. 1975c. Ons drie taalmonumente, bl. 42-43, 45.

Pienaar, E.C. 1943. Die triomf van Afrikaans. (bl. 233 en verder)

Venter, K.D. 1939. Die taalmonument op Burgersdorp. Sy ontstaan en latere lotgevalle, bl. 36-37, 59.

Internetskakel

Wikipedia 2013 (224). Geskiedenis van Afrikaans.

4.4            Die tweede taalbeweging: die erkenning van Afrikaans

4.4.1        Verskille tussen die bewegings

Aanvullende bronne

Anoniem 2013m. Oorsprong van Afrikaans.

Hugo (red.) 2009. Halala Afrikaans. (Hoofstuk 3, bl. 55-60.)

Kotzé, D.J. 1987. Afrikaanse taalbeweging, bl. 186-189.

4.4.2        Algemene toestande ná die ABO

Aanvullende bronne

De Waal 1932. My herinneringe aan ons taalstryd.

Hugo (red.) 2009. Halala Afrikaans. (Hoofstuk 3, bl. 55-60.)

Kannemeyer, J.C. 1974. Die Afrikaanse bewegings, bl. 16-17.

Kotzé, D.J. 1987. Afrikaanse taalbeweging, bl. 186-189.

Pienaar, E.C. 1943. Die Triomf van Afrikaans. (Hoofstukke IV en V.)

4.4.3        Verdere ontwikkeling in die vroeë 20ste eeu

Bron: NALN

Aanvullende bronne

Boshoff, S.P.E. 1959a. Die wonder van die ontstaan van Afrikaans, bl. 25-35.

Botha, T.J.R. 1989. Afrikaans sedert die negentiende eeu, bl. 140-145.

Dekker 1970. Afrikaanse Literatuurgeskiedenis. (Hoofstukke 2-3.)

Geldenhuys, D.J.C. 1967. Uit die wieg van ons taal. Pannevis en Preller met hulle pleidooie.

Kannemeyer, J.C. 1974. Die Afrikaanse Bewegings, bl. 16-22.

Kotzé, D.J. 1987. Afrikaanse taalbeweging, bl. 186-189.

Kritzinger 1931. Plateatlas by die Afrikaanse Letterkunde.

Langner, D. & D. du Plessis 2015. Taalpioniers, bl. 16-20.

Le Roux, T.H. 1912. Heeft het Afrikaans een grammatika?, bl. 213-214.

Le Roux, T.H. 1913b. Is Afrikaans ʼn dialek?, bl. 267-272.,

Meiring s.j. Die Afrikaanse taalbewegings.

Nienaber, G.S. & P.J. Nienaber 1970. Die opkoms van Afrikaans as kultuurtaal.

Nienaber, G.S. e.a. 1962. Dit was ons erns.

Nienaber, P.J. 1957. Die stryd van 50 jaar gelede, bl. 4, 6, 65, 68.

Nienaber, P.J. 1965a. Ons taalhelde.

Nienaber, P.J. 1968a. Taal en beeld: die geskiedenis van die Afrikaanse taalbewegings.

Nienaber, P.J. 1975a. Eerste sooie.

Pienaar, E.C. 1920. Die Twede Afrikaanse Taalbeweging, bl. 191-192.

Pienaar, E.C. 1931 [1919]. Taal en poësie van die Tweede Afrikaanse Taalbeweging.

Prins, P. 1934a. Gedagtes oor die Afrikaanse strewe I.

Prins, P. 1934b. Gedagtes oor die Afrikaanse strewe II.

Prins, P. 1934c. Gedagtes oor die Afrikaanse strewe III.

Prins, P. 1934d. Gedagtes oor die Afrikaanse strewe IV.

Redaksie 1921. Die Twede Afrikaanse Taalbeweging, bl. 174-175.

Van der Merwe & Posthumus 1972. Die opkoms van Afrikaans as kultuurtaal, bl. 84-91.

Van der Zwan 1984b. ʼn Samevatting van die geskiedenis van Afrikaans (2), bl. 71-76.

Van Rensburg e.a. 1997. Afrikaans in Afrika.

J.C. Steyn 2019. Verset en opbou. Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans. Pretoria: Kraal Uitgewers. (Sien onder Willemse, H. 2019.)

Willemse, H. 2019. LitNet Akademies-resensie-essay: Verset en opbou deur JC Steyn. Geplaas 31/10/2019. https://www.litnet.co.za/litnet-akademies-resensie-essay-verset-en-opbou-deur-jc-steyn/

Scholtz, J. du P. 1959. The evolution of Afrikaans as a literary language, bl. 325-336.

Internetskakels

Anoniem 2013m. Oorsprong van Afrikaans.

Wikipedia 2013 (223). Afrikaanse taalbeweging.

Wikipedia 2013 (224). Geskiedenis van Afrikaans.

  • Oor die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (sien verder afdeling 2.2.3 in hoofstuk 19 hieroor)

Hugo (red.) 2009. Halala Afrikaans. (Hoofstuk 3, bl. 64-67.)

Nienaber, P.J. 1951. Die geskiedenis van Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, bl. 189-193.

Nienaber & Nienaber 1967. Die opkoms van Afrikaans as kultuurtaal, bl. 55-58.

Pienaar, E.C. 1943. Die Triomf van Afrikaans. (Hoofstuk V, bl. 316-319.)

Van Rensburg, C. 2012. So kry ons Afrikaans. (Hoofstuk VI, bl. 113-120.)

Internetskakel

Wikipedia 2013 (229). Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.

4.4.4        Afloop van die taalstryd

Aanvullende bronne

Brink, C. 2010. Verlede se lesse bied hoop, bl. 17.

Du Plessis, L.T. 1986. Afrikaans in beweging.

Kannemeyer, J.C. 1974. Die Afrikaanse Bewegings, bl. 16-22.

Kotzé, D.J. 1987. Afrikaanse taalbeweging, bl. 186-189.

Langner, D. & D. du Plessis 2015. Taalpioniers, bl. 16-20.

Meiring, a.g.s. 1963. Die Afrikaanse taalbewegings.

Nienaber, G.S. e.a. 1962. Dit was ons erns.

Nienaber, P.J. 1975a. Eerste sooie. (Hoofstuk 10.)

Pienaar, E.C. 1943. Die Triomf van Afrikaans. (Hoofstuk V.)

Prins, P. 1934a. Gedagtes oor die Afrikaanse strewe I.

Roos, M. 1914. Waarom die Hollander Afrikaans moet ondersteun.

Van der Merwe & Posthumus 1972. Die opkoms van Afrikaans as kultuurtaal, bl. 67-97.

Van der Zwan 1984b. ʼn Samevatting van die geskiedenis van Afrikaans (2), bl. 71-76.

Internetskakels

Anoniem 2013m. Oorsprong van Afrikaans.

Wikipedia 2013 (223). Afrikaanse taalbeweging.

Wikipedia 2013 (224). Geskiedenis van Afrikaans.

4.5            Die derde taalbeweging?

Aanvullende bronne

Adams, M. 2000. Afrikaans sal leef!, bl. 14.

Opperman, D.J. 1953. Digters van Dertig.

Prins, P. 1934a. Gedagtes oor die Afrikaanse strewe I.

Webb 2010. Constructing an inclusive language community from two mutually excluding ones: The third Afrikaans language movement, bl. 106-120.

4.6            Besinning

  1. Taalbewegings: ʼn alternatiewe siening

5.1            J.C. Steyn – Tuiste in eie taal (1980)

5.2            M.C.J. van Rensburg (1981b)

5.3            L.T. du Plessis – Afrikaans in beweging (1986)

Aanvullende bronne

Du Plessis, L.T. 1988b. Politiek en die ontwikkeling van Afrikaans, bl. 75-80.

Du Plessis, L.T. 1988c. Bydrae in Carstens & Waher (reds.) 1988: 1-15.

Pheiffer 1988. Bydrae in Carstens & Waher (reds.) 1988: 29-40.

Raidt 1988. Bydrae in Carstens & Waher (reds.) 1988: 41-51.

Steyn, J.C. 1986b. ‘n Paar aantekeninge oor taalbewegings, bl. 146-168.

5.4            Verdere reaksie

Pieterse, H.J. 1995. ‘Alternatiewe Afrikaans’: ‘n historiese oorsig en tipologie.  Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Taalkunde. Supplement 26 13: 133-162.

5.5            Dalk net één beweging?

Aanvullende bronne

Du Plessis, H. 2003c. Ons Oorlamse Afrikaanses is baie en ons is van Afrika, bl. 6.

Steyn, J.C. 2016. N.P. van Wyk Louw se opvattings oor oor taalbewegings en die behoud van Afrikaans, bl. 335-354.

  1. Samevatting
  2. Tydlyn

[1] ”The first of its kind, this volume collects more than seventy South African women’s voices, from 1652 until today. We share the joys and sorrows of these women through their entertaining, sometimes disturbing texts. A testament to a significant segment of the linguistic and cultural history of the country, they speak in Dutch, then in different varieties of Afrikaans.

The printing press arrived late at the Cape, and when it finally did, it took another century before the first publications by women appeared. Initially their writing bore a strong biblical influence, but gradually, as women began to have access to better educational opportunities, they began to produce literature of world stature in Afrikaans. Through this literature, we can see women’s perspectives on the tumultuous history of South Africa from colonisation to democracy as it unfolded.

This book is crucial for researchers of language development and historical texts by women. It is also indispensable for everyone interested in world literature and its development, particularly in South Africa.” (https://www.lup.nl/product/my-mothers-mothers-mother/)

[2] Vgl. ook P.J. Nienaber 1975: 244-255 oor die kerkhof waarin die leiers van die Eerste Taalbeweging begrawe is, op die plaas Kleinbosch.