- Inleiding: Afrikaans – van omgangstaal tot kultuurtaal
Aanvullende bronne
Coetzee, A.J. 1948. Standaard-Afrikaans.
Krüger (red.) e.a. 1977. Geskiedenis van Suid-Afrika.
Schoeman, K. 2002a. Die Suidhoek van Afrika. Geskrifte oor Suid-Afrika uit die Nederlandse tyd, 1652-1806.
Schoeman, K. 2016. Swanesang: Die Einde van die Nederlandse Tyd aan die Kaap, 1777-1806.
Steyn, J.C. 1980. Tuiste in eie taal. (Hoofstukke 4-7.)
Van Aswegen 1989. Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854. (Hoofstukke 7-11.)
Van Jaarsveld, F.A. 1981. Van Van Riebeeck tot P.W. Botha.
Van Oort, C.P. 2008. Die ontwikkelingsgeskiedenis van Afrikaans … (Hoofstuk 3.)
Van Rensburg e.a. 1997. Afrikaans in Afrika.
Van Rensburg, M.C.J. 2012. So kry ons Afrikaans.
Beck 2000. The history of South Africa.
Collins, R.O. 1990. Central and South African History. Topics in World History.
Cory 1940 The Rise of South Africa.
De Kiewiet 1975. A History of South Africa: Social and Economic.
Feinstein 2012. An economic history of South Africa. Conquest, discrimination, and development.
Hattersley 1969. An illustrated social history of South Africa.
Ponelis 1993. The Development of Afrikaans. (Hoofstuk 1.)
Pretorius, F. (ed.) 2014. A History of South Africa. From the distant past to the present day.
Ross, R. 2009. A Concise History of South Africa.
Saunders (ed.) e.a. 1994. Reader’s Digest Illustrated History of South Africa: The Real Story.
Theal 1964.The history of South Africa.
Welsh 2000. A history of South Africa.
Wilson & Thompson 1969-1971. The Oxford history of South Africa.
Internetskakels
- Wikipedia 2013 (118). History of South Africa.
- Wikipedia 2013 (125). Geskiedenis van Suid-Afrika.
- Van praattaal na kultuurtaal
2.1 Afrikaans en Nederlands in die 19de eeu
“Er lopen verschillende Nederlandse lijnen door de Zuid-Afrikaanse geschiedenis.” (Nederlandse ambassadeur Marisa Gerards, aangehaal in Glorie 2016c: 104)
“Die Afrikaans wat ons praat, is die Afrikaans wat al voor die koms van Jan van Riebeeck in die monde van die Kaapse bevolking vorm begin aanneem het; Afrikaans is aangeleerde Nederlands, nie aangebore Nederlands nie. Afrikaans ontstaan uit Nederlands as teikentaal vir die koloniale Kaap, nie as brontaal nie.” (H. du Plessis 2015: 87)
Aanvullende bronne
Beyers 1977. Binnelandse beroering en ondergang van die Kompanjie, 1779-1795, bl. 107-130.
Coetzee, A.J. 1948. Standaard-Afrikaans.
Muller, C.F.J. 1990a. Stryd na binne en na buite, 1778-1795, bl. 82-103.
Smit, M. 2015. Slawe en die ontwikkeling van Afrikaans.
Spies, L. 2015. Behoud van Nederlands was nie haalbaar in SA nie, maar band is nog nie deurgesny, bl. 8-9.
Van der Merwe, J.P. 1926. Die Kaap onder die Bataafse Republiek 1803-1806.
Van der Merwe, J.P. 1977b. Die Kaap onder Britse en Bataafse bestuur, bl. 131-155.
Van Zyl, M.C. 1990. Oorgang, 1795-1806, bl. 104-119.
Saunders (ed.) e.a. 1994. Reader’s Digest Illustrated History of South Africa: The Real Story. (Deel 2, bl. 60-75.)
2.2 Nederlands en Engels
Aanvullende bronne
Giliomee & Mbenga (reds.) 2007. Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika. (Hoofstuk 3.)
Pienaar, W.J.B. 1945. Die Britse stamverwantskap en kulturele beïnvloeding, bl. 219-249.
- Die Britse Bewindstydperke
3.1 Eerste Britse Bewindstydperk: 1795-1803
Aanvullende bronne
Beyers, C. 1977. Binnelandse beroering en ondergang van die Kompanjie, 1779-1795, bl. 107-130.
Botha, T.J.R. 1989. Afrikaans sedert die negentiende eeu, bl. 127-154.
Coetzee, A.J. 1948. Standaard-Afrikaans.
De Villiers, J. 2012a. Die Nederlandse era aan die Kaap, 1652-1806, bl, 60-62.
Gabriels 1999. ‘n Vergelyking tussen die verengelsingsbeleid na die tweede Britse besetting van die Kaap aan die begin van die 19de eeu en die verengelsingsbeleid na die oorname van die ANC-regering in 1999.
Muller, C.F.J. 1990a. Stryd na binne en na buite, 1778-1795, bl. 82-103.
Pienaar, W.J.B. 1945. Die Britse stamverwantskap en kulturele beïnvloeding, bl. 219-249.
Scholtz, J. du P. 1965a. Die Afrikaner en sy taal 1806-1875.
Van Aswegen 1989. Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854. (Hoofstuk 7.)
Van Zyl, M.C. 1990. Oorgang, 1795-1806, bl. 104-119.
Ross, R. 1989. The Cape of Good Hope and the world economy, bl. 269-282.
Saunders (ed.) e.a. 1994. Reader’s Digest Illustrated History of South Africa: The Real Story. (Deel 2, bl. 60-75.)
Sturgis 1982. Anglicisation of the Cape of Good Hope in the early 19th century, bl. 5-32.
Thompson 2001. A History of South Africa. (Hoofstuk 2, bl. 50-68.)
Van Jaarsveld 1975. From Van Riebeeck to Vorster 1652-1974. (Hoofstuk 5, bl. 67-83.)
Willemyns 2013. Dutch. Biography of a Language. (Hoofstuk 8, bl. 217-219.)
De Villiers, J. 2020. Die “Corps Pandoeren”, 1793–1795: Krygers ter verdediging van die Kaapkolonie teen die einde van die Nederlandse bewind. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 60(1). http://ojs.tgwsak.co.za/index.php/TGW/article/view/167
- Rol van die vrou in die 17de en 18de eeu
Pretorius, C. 1977. Die Afrikanervrou as kultuurdraer en kultuurskepper tot 1806.
Pretorius, C. (red.) 1988. Op Trek. Die daaglikse lewe tydens die Groot Trek.
Pretorius, C. 1998. Al laggend en pratende. Kaapse vroue in die sewentiende en agtiende eeu.
Raidt 1984 [1994d]. Vrouetaal en taalverandering, bl. 175-216.
Raidt 1986. Taalvariasie in agtiende-eeuse vrouetaal, bl. 101-145.
Raidt 1992 [1994h]. Taalvariasie in negentiende-eeuse Afrikaans, bl. 289-310.
3.2 Tweede Britse Bewindstydperk: 1806-1814
Aanvullende bronne
Botha, T.J.R. 1989. Afrikaans sedert die negentiende eeu, bl. 127-154.
De Villiers, J. 2012a. Die Nederlandse era aan die Kaap, 1652-1806, bl, 60-62.
Gabriels 1999. ‘n Vergelyking tussen die verengelsingsbeleid na die tweede Britse besetting van die Kaap aan die begin van die 19de eeu en die verengelsingsbeleid na die oorname van die ANC-regering in 1999.
Giliomee 2004. Die Afrikaners. ’n Biografie. (Hoofstuk 3.)
Pienaar, E.C. 1943. Die Triomf van Afrikaans. (Hoofstuk 2.)
Pienaar, W.J.B. 1945. Die Britse stamverwantskap en kulturele beïnvloeding, bl. 219-249.
Schoeman, K. 2016. Swanesang: Die Einde van die Nederlandse Tyd aan die Kaap, 1777-1806.
Van Aswegen 1989. Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854. (Hoofstuk 8.)
Ross, R. 1989. The Cape of Good Hope and the world economy, bl. 269-282.
Saunders (ed.) e.a. 1994. Reader’s Digest Illustrated History of South Africa: The Real Story. (Deel 2, bl. 60-75.)
Thompson, L. 2001. A History of South Africa. (Hoofstuk 2, bl. 50-68.)
Van Jaarsveld, F.A. 1975. From Van Riebeeck to Vorster 1652-1974. (Hoofstuk 5, bl. 67-83.)
Willemyns 2013. Dutch. Biography of a Language. (Hoofstuk 8, bl. 217-219.)
- Slag van Blaauwberg (8 Januarie 1806)
Van Bart (red.) 2006. Bylaag in Die Burger oor die ‘Slag van Blaauwberg’ (Sien die bydraes van Koch 2006, L. Scholtz 2006, Sleigh 2006a en 2006b, Van Bart 2006 en Van Zyl 2006.)
Argiefjaarboek vir S.A.Geskiedenis, 1970, deel 2, hoofstuk 12, bl. 234-243.
Internetskakel
Wikipedia 2013 (158). Slag van Blaauwberg.
3.3 Die Derde Britse Bewindstydperk: 1814-1910
Aanvullende bronne
Benyon, J. 1986. Die Kaapkolonie, 1854-1881, bl. 161-171.
De Villiers, J. 2012b. Die Kaapse samelewing onder Britse bestuur, 1806-1834, bl. 73-75.
Gabriels 1999. ‘n Vergelyking tussen die verengelsingsbeleid na die tweede Britse besetting van die Kaap aan die begin van die 19de eeu en die verengelsingsbeleid na die oorname van die ANC-regering in 1999.
Giliomee & Mbenga (reds.) 2007. Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika. (Hoofstuk 3.)
Hugo (red.) 2009. Halala Afrikaans. (Hoofstuk 2, bl. 27-29.)
Pienaar, E.C. 1943. Die Triomf van Afrikaans. (Hoofstuk 2.)
Scholtz, J. du P. 1965a. Die Afrikaner en sy taal 1806-1875.
Van Aswegen 1989. Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854. (Hoofstuk 8.)
Hettema 1949. De Nederlandse stam in Zuid-Afrika. (Hoofstuk 9, bl. 44-51.)
Elphick & Giliomee 1989. The origins and entrenchement of European dominance at the Cape, 1652-c.1840, bl. 521-566.
Saunders (ed.) e.a. 1994. Reader’s Digest Illustrated History of South Africa: The Real Story. (Deel 2, bl. 60-75.)
Thompson, L. 2001. A History of South Africa. (Hoofstuk 2, bl. 50-68.)
3.4 Die koms van die Britse setlaars 1820
Aanvullende bronne
De Villiers, J. 2012b. Die Kaapse samelewing onder Britse bestuur, 1806-1834, bl. 93-96.
Giliomee 2004. Die Afrikaners. ’n Biografie. (Hoofstuk 4.)
Giliomee & Mbenga (reds.) 2007. Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika. (Hoofstuk 3, bl. 85-89.)
Van Aswegen 1989. Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854. (Hoofstuk 8.)
Saunders (ed.) e.a. 1994. Reader’s Digest Illustrated History of South Africa: The Real Story. (Deel 2, bl. 60-75.)
Thompson, L. 2001. A History of South Africa. (Hoofstuk 2, bl. 50-68.)
Welsh 2000. A history of South Africa.
Internetskakels
Conquest of the Eastern Cape, 1779-1878 – http://www.sahistory.org.za/topic/conquest-eastern-cape-1779-1878
Wikipedia 2013 (163). Albany, South Africa.
Wikipedia 2013 (164). 1820 Settlers.
- Die Britse setlaars
Butler (ed.) 1974. The 1820 Settlers: An illustrated commentary.
Hockley 1973. The story of the British settlers of 1820 in South Africa.
Internetskakel
Wikipedia 2013 (164). 1820 Settlers.
- Oor die monument wat vir die Britse setlaars in Grahamstad opgerig is (1974)
Wikipedia 2013 (165). 1820 Settlers National Monument.
3.5 Die afskaf van slawerny
Aanvullende bronne
De Villiers, J. 2012b. Die Kaapse samelewing onder Britse bestuur, 1806-1834, bl. 77-85.
Du Plessis, H. 2014. Geskiedenis van die Kaapse slawe, bl. 43-47. (Resensie van K. Schoeman 2013a.)
Ferrus 2017. Herdenking van die afskaf van slawerny.
Hattingh, J.L. 1981b. Slawevrystellings aan die Kaap, 1700-1720.
Hattingh, J.L. 2017a. Die VOC en slawerny aan die Kaap.
Heese, H. 2014. “Ons Kaapse mense”: Die gemengde en “bruin” bevolkingsgroep aan die Kaap.
Van Aswegen 1989. Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854. (Hoofstuk 9.)
Loos 2004. Echoes of slavery, voices from South Africa’s past. (Die problem wat slawe in die tydperk 1806-1834 ervaar het.)
Gqola 2010. What is slavery to me? Post-colonial slave memory in post-apartheid South Africa.
Ismail 2011. Cape Town’s slave heritage. (Oor die herkoms van die ongeveer 63 000 slawe in die tydperk 1658-1800.)
Schoeman, K. 2007. Early slavery at the Cape of Good Hope, 1652-1717.
Worden & Groenewald (eds.) 2005. Trails of slavery. Selected documents concerning slaves from the Criminal Records of the Council of Justice at the Cape of Good Hope, 1705-1794.
- Oor die rol van godsdiens in die lewe van slawe
Giliomee & Mbenga (reds.) 2007. Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika. (Hoofstuk 3, bl. 93-101.)
- Die lewe van slawe: soos weergegee deur Katie Jacobs
Giliomee & Mbenga (reds.) 2007. Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika. (Hoofstuk 3, bl. 92 – hier word berig oor hoe Katie Jacobs, ’n slawesoogvrou, die werklikheid (dikwels onmenslik) van slawerny aanvaar het en die impak wat dit op haar lewe gehad het.)
3.6 Afrikaans en Engels
Aanvullende bronne
Raidt 1991a. Afrikaans en sy Europese verlede. (Hoofstuk 10.)
Scholtz, J. du P. 1965a. Die Afrikaner en sy taal 1806-1875.
Roos, M. 1914. Waarom die Hollander Afrikaans moet ondersteun.
3.7 Engelse invloed op die woordeskat
Aanvullende bronne
Raidt 1985. Historiese perspektief op die normering van Afrikaans, bl. 147-168.
Raidt 1991a. Afrikaans en sy Europese verlede. (Hoofstuk 10.)
Rousseau, H.J. 1937. Die invloed van Engels op Afrikaans.
Ueckermann 1987. Die Afrikaanse geskrifte van Samuel Zwaartman.
Donaldson 1988, 1991. The influence of English on Afrikaans. A case study of language change in a language contact situation.
3.8 Besinning
- Die uitbreiding van Afrikaans na die noorde
4.1 Die status van Afrikaans in die vroeë 19de eeu
4.2 Die Oosgrens: ’n hutspot van geweld
Aanvullende bronne
Giliomee 2004. Die Afrikaners. ’n Biografie. (Hoofstuk 4.)
Schoeman, C.J. 1975. Die negende Grensoorlog, 1877-1878.
Van der Merwe, P.J. 1937. Die noordwaartse beweging van die Boere voor die Groot Trek, 1770-1842.
Visagie, J.C. 2012a. Migrasie en die gemeenskappe noord van die Oranjerivier, bl. 97-116.
Davenport & Saunders 2000. South Africa. A Modern History. (Hoofstuk 2.)
Elphick & Giliomee 1989. The origins and entrenchement of European dominance at the Cape, 1652-c.1840, bl. 521-566.
Hattersley 1969. An illustrated social history of South Africa. (Hoofstuk 1.)
Milton 1983. The Edges of War.
Ross, R. 2009. A Concise History of South Africa. (Hoofstuk 2.)
Ross & Anderson 1999. Status and Respectability in the Cape Colony, 1750-1870. A Tragedy of Manners.
Ross e.a. 2011. Cambridge History of South Africa.
Saunders (ed.) e.a. 1994. Reader’s Digest Illustrated History of South Africa: The Real Story. (Afdeling 2, bl. 2; Afdeling 3, bl. 102-114.)
Theal 1970. History of the Boers in South Africa; Or, the Wanderings and Wars of the Emigrant Farmers from Their Leaving the Cape Colony to the Acknowledgment of Their Independence by Great Britain.
Thompson, L. 2000. A History of South Africa. (Hoofstuk 2.)
Internetskakel
Wikipedia 2013 (169). Xhosa wars.
4.2.1 Die Slagtersnekopstand (1815)
Aanvullende bronne
De Villiers, J. 2012b. Die Kaapse samelewing onder Britse bestuur, 1806-1834, bl. 89-93.
Giliomee 2004. Die Afrikaners.’n Biografie. (Hoofstuk 4.)
Giliomee & Mbenga (reds.) 2004. Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika. (Hoofstuk 2, bl. 83-84.)
Van der Walt, J.C. 2014. Rebels of Slagtersnek 1815.
Leibbrandt, H.C.V. 1903. De rebellie van 1815, algemeen bekend als Slachters Nek. https://www.dbnl.org/tekst/leib001rebe01_01/
Internetskakels
“Die galg van Slagtersnek” – http://www.afrikanergeskiedenis.co.za/wp-content/uploads/2011/12/Slagtersnek-se-galg.pdf
Kromhout 2013. “Trek naar een beter leven” – http://www.historischnieuwsblad.nl/nl/artikel/30157/trek-naar-een-beter-leven.html
Wikipedia 2013 (170). Slagtersnek-rebellie.
4.2.2 Migrasies na die noorde
4.2.2.1 Die boere
Aanvullende bronne
Kotzé, C.R. 1990. ’n Nuwe bewind, 1834-1854, bl. 120-148.
Van Aswegen 1989. Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854. (Hoofstuk 10, bl. 252-260.)
Van der Merwe, P.J. 1937. Die noordwaartse beweging van die Boere voor die Groot Trek, 1770-1842.
Van der Merwe, P.J. 1945. Trek: studies oor die mobiliteit van die pioniersbevolking aan die Kaap.
Visagie, J.C. 2012a. Migrasie en die gemeenskappe noord van die Oranjerivier, bl. 105-108.
Van der Merwe, P.J. & Beck 1995. The Migrant Farmer in the History of the Cape Colony.
4.2.2.3 Die San
Aanvullende bronne
Boezak, W. 2016d. Só glo ons. Die Khoi-San van Suid-Afrika.
Bredekamp 1986a. Noordwaarts, langs die pad van die Khoisan: Verkenningstogte na die Koperberge tydens die kommandeurskap van Simon van der Stel, bl. 15-36
Bredekamp 1986b. Die oorsprong van die Khoisan-gemeenskappe in Suider-Afrika
Kotzé, C.R. 1990. ’n Nuwe bewind, 1834-1854, bl. 120-148.
Visagie, J.C. 2012a. Migrasie en die gemeenskappe noord van die Oranjerivier, bl. 99-100.
Elphick & Malherbe 1989. The Khoisan to 1828, bl. 3-11.
Penn 2005. The forgotten frontier. Colonist and Khoisan on the Cape’s northern frontier in the 18th century.
4.2.2.3 Die Griekwas
“Die Griekwas, wat uit die Kaap weggetrek en hulself in die binneland gevestig het, is eers deur die boere verdryf, daarna deur die Ndebele verslaan en toe so te sê uit die geskiedenisboeke geskryf …
‘Die Griekwa is nie meelopers in Suid-Afrikaanse historiografie nie, want hul ervarings was so ver verwyderd van ander s’n toe hulle hul politiese onafhanklikheid moes prysgee met die agterlaat van Philippolis en die verstrooiing van die Kokstad-Griekwas’ …
‘Nadat hulle eens sulke hoogtes in die 19de-eeuse storie bereik het, het die Griekwa-mense nooit weer hul eie spesiale plek in die staat se klassifikasiestelsel gevind nie, en is hulle gedurende die 20ste eeu meestal onder die ‘kleurling’-groep ingedeel.’
Gedurende apartheid is die Griekwa verder gemarginaliseer toe hulle nie hul eie ‘Griguastans’ of toegewyde grondgebiede toegeken is nie. Maar in die dekades ná 1994 het daar ’n oplewing van nie net Griekwa-kultuur nie, maar ook Griekwa-geskiedenis onstaan. In sowel Suid-Afrika as Namibië delf Griekwa-historici nou in hul verlede en vertel hul stories.
‘Die uitdaging in die skryf van die Griekwa se geskiedenis is om nuwe gegewens te kry, veral met betrekking tot die tweede helfte van die 20ste eeu. Mondelingse geskiedenis gaan hier baie belangrik wees’ (…Smillie, S. 2019. Die verlore geskiedenis van die Griekwa. Geplaas 1 Nov. 2019. https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2019-10-31-die-verlore-geskiedenis-van-die-griekwa/)
Aanvullende bronne
Giliomee 2004. Die Afrikaners. ’n Biografie. (Hoofstuk 4.)
Giliomee & Mbenga (reds.) 2004. Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika. (Hoofstuk 2, bl. 68-69.)
Heese, H.F. 2016. “Ons Kaapse mense”: Die gemengde en “bruin” bevolkingsgroep aan die Kaap gedurende die VOC-tydperk.
Jacobs, J.F. 1942. Die Griekwas en hulle bure.
Kotzé, C.R.1990. ’n Nuwe bewind, 1834-1854, bl. 120-148.
Hugo (red.) 2009. Halala Afrikaans. (Hoofstuk 1, bl. 22-25.)
Hugo, D. 2017. Dalk het Danster volkome reg gehad, bl. 14.
Le Roux, C.J.P. 1979. Adam Kok en die Griekwas van Philippolis.
Raath 1997. Vesting in die Transgariep. (Hoofstuk 1.)
Rademeyer, J.H. 1938. Kleurling-Afrikaans. Die taal van die Griekwas en Rehoboth-Basters.
Steyn, J.C. 1980. Tuiste in eie taal. (Hoofstuk 4.)
Van Oort, C.P. 2008. Die ontwikkelingsgeskiedenis van Afrikaans … (Hoofstuk 3.)
Van Aswegen 1989. Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854. (Hoofstuk 10, bl. 238-245.)
Van Rensburg, M.C.J. 2012. So kry ons Afrikaans. (Hoofstuk 3.)
Van Zyl. D.H. 1947. ʼn Griekwa-‘ietsigheid”. (Iets oor die Griekwas.)
Halford 1949. The Griquas of Griquasland.
Hattersley 1969. An illustrated social history of South Africa, bl. 1-62.
MacMillan 1927. The Cape colour question. A Historical survey.
Marais, J.C. 1968. The Cape Coloured People, 1652-1937.
Mochwanaesi 2001. Educational Provision for the Griquas of South Africa.
Ross, R. 1976. Adam Kok’s Griquas. A study in the development of stratification in South Africa.
Thompson, L. 2000. A History of South Africa. (Hoofstuk 2.)
Van Staden, B.C. 1998. Final Report on Griqua Study.
Venter, A. 1974. Coloured – A Profile of Two Million South Africans.
Balson, S. 2007. Children of the Mist, the lost tribe of South Africa. http://www.griquas.com/
De Vries, W. & B. de Graaff 2020. De Graaff skryf eerste boek oor belangrike Griekwa-kaptein van 1800’s. Geplaas 28 Jan. 2020. https://voertaal.nu/de-graaff-skryf-eerste-boek-oor-belangrike-griekwa-kaptein-van-1800s/
Bron: https://voertaal.nu/de-graaff-skryf-eerste-boek-oor-belangrike-griekwa-kaptein-van-1800s/
Smillie, S. 2019. Die verlore geskiedenis van die Griekwa. Geplaas 1 Nov. 2019. https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2019-10-31-die-verlore-geskiedenis-van-die-griekwa/
- Die taal van die Griekwas
Hugo (red.) 2009. Halala Afrikaans. (Hoofstuk 1, bl. 22-25.)
Van Oort, C.P. 2008. Die ontwikkelingsgeskiedenis van Afrikaans … (Hoofstuk 3, bl. 38-40.)
Van Rensburg, M.C.J. (projekleier) 1984. Die Afrikaans van die Griekwas van die tagtigerjare.
Van Rensburg e.a. 1997. Afrikaans in Afrika.
Schoeman, K. 2002b. The Griqua Captaincy of Philippolis, 1826-1861.
- Die gemeenskap van Riemvasmaak
Engels 2005. Riemvasmaak. Hartland, harde land.
Fourie, J.J. 1986. Aspekte van die Afrikaans van Riemvasmakers.
Internetskakels
Balson 2013. Suid-Afrika se reënboogvolk – die Griekwa. http://www.mieliestronk.com/griekwa.html
Wikipedia 2013 (171). Griekwas (stam).
4.2.2.4 Die Engelse
Aanvullende bronne
Botha, T.J.R. 1989. Afrikaans sedert die negentiende eeu, bl. 130-134.
Giliomee 2004. Die Afrikaners.’n Biografie. (Hoofstuk 4.)
Kapp 2015b. Nalatenskappe sonder einde – Die Verhaal van Jannie Marais en die Marais-broers.
Scholtz, J. du P. 1965a. Die Afrikaner en sy taal 1806-1875.
Stals (red.) 1978. Afrikaners in die Goudstad, deel 1 (1886-1924).
Stals (red.) 1986. Afrikaners in die Goudstad, deel 2 (1924-1961).
Van Aswegen 1989. Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854. (Hoofstuk 10.)
Van Zyl, D. 1986. Die ontdekking van rykdom.
Visagie, J.C. 2012a. Migrasie en die gemeenskappe noord van die Oranjerivier, bl. 97-116.
Visser, W. 2012a. Die minerale revolusie, bl. 183-199.
Davenport & Saunders 2000. South Africa. A Modern History. (Hoofstuk 6.)
Hattersley 1969. An illustrated social history of South Africa.
Ross, R. 2009. A Concise History of South Africa.
Ross e.a. 2011. Cambridge History of South Africa.
Saunders (ed.) e.a. 1994. Reader’s Digest Illustrated History of South Africa: The Real Story.
Thompson, L. 2000. A History of South Africa.
Steyn, J.C. 1980. Tuiste in eie taal. (Hoofstuk 5, bl. 156-169.) (ʼn Belangrike oorsig.)
Steyn, J.C. 2014a. ‘Ons gaan ʼn taal maak’: Afrikaans sedert die Patriot-jare.
4.2.3 Die Difaqane
Aanvullende bronne
Giliomee 2004. Die Afrikaners. ’n Biografie. (Hoofstuk 4.)
Grobler, J. 2007. Uitdaging & Antwoord. ʼn Vars perspektief op die evolusie van die Afrikaners. (Hoofstukke 5 en 6.)
Steyn, J.C. 1980. Tuiste in eie taal. (Hoofstuk 5, bl. 126-132.)
Van Aswegen 1989. Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854. (Hoofstuk 10, bl. 245-253.)
Visagie, J.C. 2012a. Migrasie en die gemeenskappe noord van die Oranjerivier, bl. 108-116.
Hattersley 1969. An illustrated social history of South Africa.
Ross, R. 2009. A Concise History of South Africa.
Ross e.a. 2011. Cambridge History of South Africa. (Hoofstuk 2.)
Saunders (ed.) e.a. 1994. Reader’s Digest Illustrated History of South Africa: The Real Story.
Thompson, L. 2000. A History of South Africa.
Internetskakels
Anoniem 2013j. Ellendes van die Mfecane. http://www.mieliestronk.com/mfecane.html
“What was the Mfecane?” – http://africanhistory.about.com/od/africanhistoryfaq/f/Mfecane.htm
“Southern Africa after 1750” – http://www.sahistory.org.za/topic/political-changes-1750-1835
Wikipedia 2013 (174). Mfecane.
4.3 Die Groot Trek
“Die geskiedenis het nog selde ʼn vreemder en aangrypender toneel aanskou as dié van welvarende boere, sommige nog heel jonk en ander reeds gebukkend onder die ouderdom, wat hulle plase en huise verlaat, hulle families met al hulle huishoudelike goedere op logge ossewaens laai, hulle kuddes en troppe voor hulle uitjaag, en wegtrek na ʼn verre onbekende binneland.” (Prof. Johannes du Plessis – aangehaal in TV-reeks “Die Afrikaners”, episode 4, Mei 2018.)
4.3.1 Waarom ʼn Groot Trek?
Aanvullende bronne
Du Plessis, C. 2015b. Geskil by Bloedrivier, bl. 2.
Giliomee 2004. Die Afrikaners.’n Biografie. (Hoofstuk 5.)
Giliomee & Mbenga (reds.) 2004. Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika. (Hoofstuk 4, bl. 108-119.)
Muller, C.J.F. 1960. Waarom die Groot Trek geslaag het.
Muller, C.F.J. 1974. Die oorsprong van die Groot Trek.
Eloff, J.F. & D. Ziervogel 1949. Die Bantoestamme noord van die Oranje. Jansen, E.G. e.a. 1949. Inwyding van die Voortrekkermonument: Amptelike program en gedenkboek Pretoria 13 tot 16 Desember 1949. Johannesburg: Voortrekkerpers. Bl. 99-105.
Muller, C.F.J. 1949. Trek was die enigste uitweg. In: Jansen, E.G. e.a. 1949. Inwyding van die Voortrekkermonument: Amptelike program en gedenkboek Pretoria 13 tot 16 Desember 1949. Johannesburg: Voortrekkerpers. Bl. 86-98.
Scholtz, G.D. 1949. Staatsbeskouings van die Voortrekkers. Jansen, E.G. e.a. 1949. Inwyding van die Voortrekkermonument: Amptelike program en gedenkboek Pretoria 13 tot 16 Desember 1949. Johannesburg: Voortrekkerpers. Bl. 116-124.
Binckes 2013. The Great Trek Uncut. Escape from British Rule: The Boer Exodus from the Cape Colony, 1836.
4.3.2 Verloop van die Groot Trek
“Die Voortrekkerleier Piet Retief en sy geselskap van 67 vrywilligers en 30 agterryers is op 6 Februarie 1838 deur Zoeloekrygers by die hoofkraal van Dingaan vermoor. Nie ‘n enkele lid het oorleef nie en volgens oorlewering was Retief die laaste aan wat vermoor is. Hulle oorskot is meer as 10 maande later by KwaMatiwane deur Andries Pretorius en ‘n geselskqap gevind en op 21 Desember daardie jaar herbegrawe. ‘n Monument is in 1922 by Moordkoppie opgerig. (Kultuurhistoriese Almanak)” (Facebook-blad Frikkie Wallis, 6 Feb. 2020 – https://www.facebook.com/frikkie.wallis?)
Aanvullende bronne
Anoniem 2013f. Leiers van die Groot Trek.
Bosman, I.D. 1977. Die Groot Trek, 1838-1854, bl. 218-247.
De Bruyn 1986. Die Groot Trek, bl. 127-142.
De Jongh, P.S. 1977. Die lewe van Erasmus Smit.
De Villiers, A. 1975. Barrevoets oor Drakensberg. Pioniersvroue van die neëntiende eeu. (Die verhale van enkele Voortrekkervroue of die vroue van Voortrekkerleiers.)
Du Plessis, H. 2013a. Dié wat oorbly, is die mense, bl. 15.
Duvenage 1987. Die Groot Trek: Die eerste drie jaar.
Edgecombe 1986b. Natal, 1854-1881, bl. 172-179.
Giliomee 2004. Die Afrikaners.’n Biografie. (Hoofstuk 5.)
Giliomee & Mbenga (reds.) 2004. Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika. (Hoofstuk 4, bl. 108-119.)
Grobler, J. 2007. Uitdaging & Antwoord. ʼn Vars perspektief op die evolusie van die Afrikaners. (Hoofstuk 4.)
Grobler, J. 2013c. Die Groot Trek. Gids tot monumente, terreine en gedenkplekke in Suid-Afrika.
Langner (red.) 2013a. Trekkerkinders. (Verhale oor die kinders tydens die Trek.)
Leipoldt 1938. Die Groot Trek.
Liebenberg, B.J. 1977. Andries Pretorius in Natal.
Preller 1920. Piet Retief. Lewensgeskiedenis van die grote Voortrekker.
Preller (red.) 1932. Voortrekkermense. Volume 1-IV. (Met uitgebreide inligting oor ’n aantal van die Voortrekkerleiers; dit sluit ook argiefstukke met briewe oor en deur Voortrekkers in.)
Preller 1988. Joernaal van ‘n trek: Uit die dagboek van Erasmus Smit.
Steyn, J.C. 1980. Tuiste in eie taal. (Hoofstuk 5, bl. 126-132.)
Muller, C.F.J. 1974. Die oorsprong van die Groot Trek.
Muller, C.F.J. 1990b. Die Groot Trek-tydperk, 1834-1854, bl. 149-184.
Smit, E. 1988. Joernaal van ‘n trek. Uit die dagboek van Erasmus Smit.
Swart, M.J. 1961. Geloftedag.
Thom 1965. Die Lewe van Gert Maritz.
Venter, C. 1985. Die Groot Trek.
Visagie, J.C. 2012b. Oorsake van die Groot Trek na die binneland, bl. 117-130.
Visagie, J.C. 2014. Voortrekkerleiers en Voortrekkerroetes.
Hettema 1949. De Nederlandse stam in Zuid-Afrika. (Hoofstukke 13-27.)
Binckes 2013. The Great Trek Uncut. Escape from British Rule: The Boer Exodus from the Cape Colony 1836.
Couzens 2013. South African Battles. (Hoofstuk 14.)
Davenport & Saunders 2000. South Africa. A Modern History. (Hoofstuk 3.)
Hattersley 1969. An illustrated social history of South Africa.
Ross, R. 2009. A Concise History of South Africa.
Ross e.a. 2011. Cambridge History of South Africa.
Saunders (ed.) e.a. 1994. Reader’s Digest Illustrated History of South Africa: The Real Story.
Thompson, L. 2000. A History of South Africa.
Labuschagne, P. 2020. Walaers ‘wapen’ van vele veldslae. By, Beeld, 4 Jan. 2020, bl. 2-3.[1]
Oosthuysen, C.M. 2020. Die trekos en trektoerusting in Suid-Afrika: ʼn historiese perspektief. Pretoria: Protea. (Oor die rol van trekosse in die trekgeskiedenis in SA.)
Labuschagne, P. 2020. ‘Fopnuus’ dat nageslag gestraf word oor Gelofte. By, Beeld, 4 Jan. 2020, bl. 3.[2]
Pelzer, A.N. 1949. Die Groot Trek – ʼn kort oorsig. Jansen, E.G. e.a. 1949. Inwyding van die Voortrekkermonument: Amptelike program en gedenkboek Pretoria 13 tot 16 Desember 1949. Johannesburg: Voortrekkerpers. Bl. 106-115.
Van den Berg, A. 2019. Aan weerskante van die Ncome-rivier. Taalgenoot, Herfs 2010, bl. 36-39.
- Die lewenswyse van die Voortrekkers tydens die Groot Trek (onder andere oor pak van ossewaens, die trek self, die maak van kos en klere, herstelwerk, jag, siekte en dood, godsdiens, onderrig, feesviering, vermaak, behuising)
Spoelstra, B. & J.P. Botha 2001. Ons volkslewe van toeka: hoe die voortrekkers, en die eerste geslag na hulle, geleef het en hoe hulle dinge gemaak het: historiese leesboek.
Ook in die Dagboek van Louis Tregardt kom heelwat inligting hieroor na vore – sien hier onder die verwysings.
- Genealogie en die Voortrekkers
Le Roux, J.G. 1988. Die Hugenote se invloed op Groot Trek, bl. 14-15.
Visagie, J.C. 2011. Voortrekkerstamouers 1835-1845.
- Internetskakels
Anoniem 2013f. Leiers van die Groot Trek. Baanbrekers in ʼn ruwe land. http://www.mieliestronk.com/trekleiers.html
Anoniem 2013i. Groot Trek. http://www.mieliestronk.com/groottrek.html
“Great Trek” – http://www.britannica.com/EBchecked/topic/243837/Great-Trek
“Great Trek 1835-1846” – http://www.sahistory.org.za/south-africa-1806-1899/great-trek-1835-1846
“Die Groot Trek / The Great Trek” – http://www.geni.com/projects/Die-Groot-Trek-The-Great-Trek/1874
“Die Groot Trek” – http://www.boereafrikana.com/Groot_Trek/Die_Groot_Trek.htm
“Voortrekker Roetes (sic) en Kaarte van die Boere Republieke (sic) /Great Trek routes and Maps of Boer Republics” – http://www.geni.com/projects/Voortrekker-Roetes-en-Kaarte-van-die-Boere-Republieke-Great-Trek-routes-and-Maps-of-Boer-Republics/14248
Wikipedia 2013 (175). Kategorie: Die Groot Trek.
Wikipedia 2013 (183). Voortrekkermonument.
De Villiers, P.G.R. & D. Britz 2019. Die Voortrekkermonument: ’n onderhoud. Geplaas 24 Julie 2018. https://www.litnet.co.za/die-voortrekkermonument-n-onderhoud/
Koekemoer, M. 2018. Voortrekkermonument vier sy 80ste bestaansjaar. https://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/voortrekkermonument-vier-sy-80ste-bestaansjaar-20180515
- Die dagboek van Louis Tregardt
De Kock, H.C. 1938. Op Trichardt se spoor oor die Drakensberge.
Le Roux, T.H. 1964. Die dagboek van Louis Trigardt, uitgegee met inleiding, aantekeninge en glossarium.
Preller 1938. Dagboek van Louis Trichardt, 1836-1838.
- Die Groot Trek is as tema in heelwat romans en verhale gebruik[3]. Enkele voorbeelde:
Margaret Bakkes. Kroniek van die sewe blou waens. Die kort lewe van Gerrit Maritz. (1989; Kaapstad: Tafelberg; oor die Voortrekkerleier Gerrit Maritz.)
Margaret Bakkes. Susanna, die geliefde. (1999; Pretoria: Protea; oor Gerrit Maritz se suster Susanna Smit.)
André P. Brink. Die gebondenes. (1958; Johannesburg: Afrikaanse Pers-Boekhandel.)
Anna de Villiers. Die wit kraai. (1938; Bloemfontein: Nasionale Pers.)
Hans du Plessis. Inboekeling. (2014d; Kaapstad: Tafelberg.)
Jeanette Ferreira. Die son kom aan die seekant op. (2007; Kaapstad: Human & Rousseau; gebaseer op dagboek van Louis Tregardt.)
Jeanette Ferreira. Bloedlelie. (2019; Pretoria: LAPA) (Oor Margaretha, die vrou van Voortrekkerleier Piet Retief)
Maretha Maartens. Oor die nek van die draak. (1988: Kaapstad: Tafelberg.)
D.F. Malherbe. En die wawiele rol. (1945; Bloemfontein: Nasionale Pers.)
D.F. Malherbe. Over-die-berge. (1961; Kaapstad: Nasionale Boekhandel.)
P.J.L. Odendaal. Moreskof. (1939. Pretoria: J.L. van Schaik.)
Pieter Pieterse. Die pad na die see (1988: Kaapstad: Tafelberg; oor die Tregardt-trek.)
Louise Prinsloo. Kerkenberg tot Bloedrivier. (2013; Pretoria: LouDanis Pen/-uitgewer.)
MER – Die tweeling trek saam (1960; Kaapstad: Tafelberg; hersiene uitgawe van Kinders van die Voortrek (1920).)
- Poësie
C.L. Leipoldt. Dingaansdag. (1925; Pretoria: J.L. van Schaik)
4.3.3 Hoe raak die Groot Trek Afrikaans?
Aanvullende bronne
Giliomee & Mbenga (reds.) 2004. Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika. (Hoofstuk 4, bl. 108-119.)
Steyn, J.C. 2014a. ‘Ons gaan ʼn taal maak’: Afrikaans sedert die Patriot-jare. (Hoofstuk 11, bl. 277-280.)
Van Aswegen 1989. Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854. (Hoofstuk 5, bl. 200-207; Hoofstuk 10, bl. 253-260; Hoofstuk 11, bl. 261-300.)
4.3.4 Die Groot Trek vandag
Aanvullende bronne
- Die herdenking van die Groot Trek
“Sowat 25 000 mense het op 8 Augustus 1938 in Kaapstad byeengekom vir die begin van die simboliese Ossewatrek na die noorde. Dit het aan die voet van Jan van Riebeeck se standbeeld in Kaapstad begin en 3 maande later by die Voortrekkemonument in Pretoria geëindig. Die FAK se Kultuurhistoriese Almanak skryf dat daar aanvanklik in die Kaap met effense spot na die waens verwys is, maar dat dorp na dorp en stad na stad by die Afrikanerstoet ingeval het. Kinders is langs die pad gedoop en daar is oral om kampvure deur oud en jonk gekuier en volksliedjies gesing. “Die politieke verwarring van 1933-35 toe genls. Hertzog en Smuts saamgesmelt en dr Malan eenkant gaan staan het, is tydelik vergeet”. (Frikkie Wallis, Facebook-inskrywng, 8 Aug. 2019)
(Foto’s: Frikkie Wallis, Facebook-inskrywing, 8 Aug. 2019)
ATKV 1938. Voortrekker-eeufees 1938, laaste skof van simboliese Ossewa-trek op “Die pad van Suid-Afrika”: verwelkoming te Pretoria.
Du Plessis, H. 2013c. Die Groot Trek 175: Storie of historie? bl. 437-451.
Duvenage 1994. Groot Trek 150: Op trek na ons eie.
Fourie, L. 2014. Avonture en verhale rondom die Groot Trek, bl. 62-63.
Mostert & Klopper (reds.) 1940. Gedenkboek van die ossewaens op die pad van Suid-Afrika: eeufees, 1838-1939.
Van Bart & Scholtz (reds.) 2003. Vir Vryheid en Reg. Anglo-Boereoorlog Gedenkboek.
“Die Groot Trek”, Gedenkuitgawe van Die Huisgenoot, Desember 1938.
Jansen, E.G. e.a. 1949. Inwyding van die Voortrekkermonument: Amptelike program en gedenkboek Pretoria 13 tot 16 Desember 1949. Johannesburg: Voortrekkerpers. Afdeling oor Die Eeufeesjaar, bl. 56-71.
- http://www.voortrekkermon.org.za/Die Voortrekkermonument
Byblad in Beeld van 26 Sept. 2006 oor “Erfenisbewaring”.
Grobler & Keet 2001. Ontdek die Voortrekkermonument / Discover the Voortrekker Monument.Grobler, J. & S. Keet 2001. Ontdek die Voortrekkermonument / Discover the Voortrekker Monument.Grobler, J. & S. Keet 2001. Ontdek die Voortrekkermonument / Discover the Voortrekker Monument. Grobler, J. & S. Keet 2001. Ontdek die Voortrekkermonument / Discover the Voortrekker Monument. Grobler, J. & S. Keet 2001. Ontdek die Voortrekkermonument / Discover the Voortrekker Monument. Grobler, J. & S. Keet 2001. Ontdek die Voortrekkermonument / Discover the Voortrekker Monument.
Langner 2013c. Twee monumente, een strewe, bl. 10.
Schaum 2006. ’n Monument ‘wat 1 000 jaar moet staan’, bl. 1.
Wikipedia 2013 (184). Voortrekkermonument.
Jansen, E.G. 1949. ’n Ideaal verwesenlik. Jansen, E.G. e.a. 1949. Inwyding van die Voortrekkermonument: Amptelike program en gedenkboek Pretoria 13 tot 16 Desember 1949. Johannesburg: Voortrekkerpers. Bl. 37-45.
Koekemoer, M. 2018. Voortrekkermonument vier sy 80ste bestaansjaar. https://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/voortrekkermonument-vier-sy-80ste-bestaansjaar-20180515
Moerdyk, G. 1949. Die Voortrekkermonument. Jansen, E.G. e.a. 1949. Inwyding van die Voortrekkermonument: Amptelike program en gedenkboek Pretoria 13 tot 16 Desember 1949. Johannesburg: Voortrekkerpers. Bl. 43-55.
Wikipedia 2013 (184). Voortrekkermonument. Wikipedia 2013 (184). Voortrekkermonument. Wikipedia 2013 (184). Voortrekkermonument.
- Die ontwaking en groei van Afrikanernasionalisme
5.1 Aanleiding tot nasionalisme
“Dis interessant dat die geslag Afrikaners wat regstreeks by die oorlog betrokke was, relatief gematig was; die radikalisering van die Afrikanernasionalisme in die jare 1933-’48 was afkomstig van die eerste geslag ná die oorlog, van die oorlewendes van die kampe.” (Scholtz, L. 2019. Laat die emosies eerder agterweë. Die Burger, 27 Junie 2019, bl. 14. https://www.netwerk24.com/Stemme/Menings/laat-die-emosies-eerder-agterwee-20190626) (Eie kursivering)
Aanvullende bronne
Botha, T.J.R. 1989. Afrikaans sedert die negentiende eeu, bl. 131-136.
Du Toit, Z.B. 1999. Die nuwe toekoms. ‘n Perspektief op die Afrikaner by die eeuwisseling.
Edgecombe 1986b. Natal, 1854-1881, bl. 172-179.
Floyd 1975. Afrikanernasionalisme.
Giliomee 2012a. Afrikanernasionalisme, 1875-1899, bl. 219-234.
Giliomee 2012b. Afrikanernasionalisme, 1902-1924, bl. 275-292.
Jordaan, A.M. 2004. Mites rondom Afrikaans. (Hoofstuk 3.)
Scholtz, G.D. 1967-1984. Die ontwikkeling van die politieke denke van die Afrikaner. Vols. 1-8.
Scholtz, J. du P. 1965a. Die Afrikaner en sy taal 1806-1875.
Scholtz, L. 1998. Is die Afrikanernasionalisme nog relevant in die nuwe Suid-Afrika?: ‘n historiese perspektief.
Steyn, J.C. 1980. Tuiste in eie taal. (Hoofstuk 3, bl. 74-87; Hoofstuk 13, bl. 427-437.)
Steyn, J.C. 1987b. Afrikanernasionalisme en Afrikaans, bl. 72-96.
Steyn ,J.C. 1988. ʼn Paar opmerkings oor ʼn moontlike nie-Afrikaner-Suid-Afrikaanse nasionalisme, bl. 5-25.
Steyn, J.C. 1991a. Afrikanernasionalisme en Engels: ‘n kortstondige beleidsafwyking en die agtergrond daarvan.
Steyn, J.C. 1996c. Afrikanernasionalisme en die keuse tussen Afrikaans en Nederlands as kultuurtaal, bl. 7-24.
Van Jaarsveld, F.A. 1957. Die Ontwaking van die Afrikaanse nasionale Bewussyn, 1868-1881.
Van Jaarsveld, F.A. 1980a. Die ontstaan van Afrikanernasionalisme 100 jaar gelede.
Van Jaarsveld, F.A. 1980b. Afrikanernasionalisme het op Majuba wortelgeskiet.
Webb & Kriel 2000. Afrikaans and Afrikaner nationalism, bl. 19-49.
Wiid 1945. Die geskiedenis van die Afrikaner, bl. 40-114.
Wiid 1977b. Politieke ontwikkeling in die Kaapkolonie, 1872-1896, bl. 324-349.
De Vries, F. 2012. Afrikaners. Een volk op drift.
Hettema 1949. De Nederlandse stam in Zuid-Afrika. (Hoofstukke 27-38.)
Hattersley 1969. An illustrated social history of South Africa.
Ross, R. 2009. A Concise History of South Africa.
Ross e.a. 2011. Cambridge History of South Africa.
Saunders (ed.) e.a. 1994. Reader’s Digest Illustrated History of South Africa: The Real Story.
Thompson, L. 2000. A History of South Africa.
Van Jaarsveld, F.A. 1975. From Van Riebeeck to Vorster 1652-1974. (Hoofstukke 11 en 12.)
- Internetskakels
“Afrikaner nationalism” – http://dbpedia.org/page/Afrikaner_nationalism
“Afrikaner nationalism” – http://www.mediahex.com/Afrikaner_Nationalism#ld
Wikipedia 2013 (185). Afrikaner nationalism.
Wikipedia 2013 (186). Afrikanernasionalisme.
Wikipedia 2013 (187). Afrikanernationalisme.
- Wat is nasionalisme?
Aanvullende bronne
Bezuidenhout, A. 2016. Maak vriende en bou ekonomie, bl. 23.
De Klerk, P. 2008. F.A. van Jaarsveld se Die ontwaking van die Afrikaanse nasionale bewussyn ná vyftig jaar, bl. 338-356.
Kotzé, D.J. 1969-1970. Nasionalisme, dele 1-3.
Mbeki 2005. ʼn Groeiende gapings tussen die swart elite en die swart massa? Elites en politieke en ekonomiese verandering in Suid-Afrika sedert die Anglo-Boereoorlog.
Steyn, J.C. 1987a. Trouwe Afrikaners. Aspekte van Afrikanernasionalisme en Suid-Afrikaanse taalpolitiek 1875- 1938. (Eerste hoofstuk oor “Op soek na ʼn ‘volledige en mooi lewe’”, bl. 1-24.)
Steyn, J.C. 1987b. Afrikanernasionalisme en Afrikaans, bl. 72-96.
Degenaar, J.J. 1983. The roots of nationalism
Kotzé, D.J. 1981. Nationalism. A Comparative Study.
Scholtz, L. 2020. Nasionalisme se goed en sleg. Die Burger, 13 Aug. 2020. https://www.netwerk24.com/Stemme/Menings/nasionalisme-se-goed-en-se-sleg-20200812
- Internetskakels
“Afrikaner nationalism” – http://dbpedia.org/page/Afrikaner_nationalism
“Afrikaner nationalism” – http://www.mediahex.com/Afrikaner_Nationalism#ld
Wikipedia 2013 (185). Afrikaner nationalism.
Wikipedia 2013 (186). Afrikanernasionalisme.
Wikipedia 2013 (187). Afrikanernationalisme.
- Wat is Afrikanernasionalisme?
Aanvullende bronne
Cattell 2000. Die konstruksie van Afrikaner-nasionalisme, met spesifieke verwysing na N.P. van Wyk Louw.
Fourie, W.E. 2006. ʼn Fenomologiese interpretasie van Afrikaanse briefskrywers aan Beeld se persepsies van die sosiopolitieke veranderinge in Suid-Afrika (1990 en 2004), bl. 67-70. (M.A.-verhandeling.)
Giliomee 1997. Die huidige Afrikaanse taalbeweging: Is dit Afrikanernasionalisme of nie?, bl. 8-10.
Giliomee 2012d. ’n “Gesuiwerde” nasionalisme, 1924-1948, bl. 2012: 293-310.
Louw, N.P. van W. 1958. Liberale nasionalisme: gedagtes oor die nasionalisme, liberalisme en tradisie vir Suid-Afrikaners met ‘n kulturele nadrup.
Scholtz, L. 2016k. As Afrikaners en Biko kon gesels.
Steyn, J.C 1980. Tuiste in eie taal. (Hoofstuk 3, bl. 74-87; Hoofstuk 13, bl. 427-437.)
Steyn, J.C 1987a. Trouwe Afrikaners. Aspekte van Afrikanernasionalisme en Suid-Afrikaanse taalpolitiek 1875- 1938. (Eerste hoofstuk oor “Op soek na ‘n ‘volledige en mooi lewe’”, bl. 1-24.)
Steyn, J.C. 1987b. Afrikanernasionalisme en Afrikaans, bl. 72-96.
Steyn, J.C. 1988. ʼn Paar opmerkings oor ʼn moontlike nie-Afrikaner-Suid-Afrikaanse nasionalisme. bl. 5-25.
Steyn, J.C. 1991a. Afrikanernasionalisme en Engels: ‘n kortstondige beleidsafwyking en die agtergrond daarvan.
Van Jaarsveld, F.A. 1957. Die Ontwaking van die Afrikaanse nasionale Bewussyn, 1868-1881.
Beukes, A-M. 2007. On language heroes and the modernising movement of Afrikaner nationalism, bl. 245-258.
- Internetskakels
“Afrikaner nationalism” – http://dbpedia.org/page/Afrikaner_nationalism
“Afrikaner nationalism” – http://www.mediahex.com/Afrikaner_Nationalism#ld
Wikipedia 2013 (185). Afrikaner nationalism.
Wikipedia 2013 (186). Afrikanernasionalisme.
Wikipedia 2013 (187). Afrikanernationalisme.
5.4 Taal en nasionaliteit
Aanvullende bronne
Giliomee 2012a. Afrikanernasionalisme, 1875-1899, bl. 219-234.
Giliomee 2012b. Afrikanernasionalisme, 1902-1924, bl. 275-292.
Steyn, J.C. 1987a. Trouwe Afrikaners. Aspekte van Afrikanernasionalisme en Suid-Afrikaanse taalpolitiek 1875- 1938.
Marks & Trapido (eds.) 1987. The Politics of Race, Class & Nationalism in Twentieth Century South Africa.
5.5 Besinning
- Samevatting
- Tydlyn
[1] Labuschagne evalueer enkele veldslae waarin die Voortrekkers betrokke was en waarin walaers ’n rol gespeel het. Hiervolgens was die ‘Slag van Bloedrivier’ nie so suksesvol as wat aanvaar word nie, omdat “die Voortrekkers (…) geen poging aangewend (het) om grond te beset nie, die Zoeloes was steeds baie sterk met meer as 10 000 krygers en daar is nie op beeste beslag gelê nie”. Dit kom voor of die simboliese waarde van die geveg, en die aflê van die ‘Gelofte’,. daartoe bygedra het dat dit so hoog geskat is.
[2] Die gedagte dat die Gelofte wat die Voortrekkers voor die Slag van Bloedrivier afgelê het ook die toekomstige geslagte daarna bind, word bespreek. Dat God die huidige nageslag straf vir die “versuim om die Gelofte na te kom” word as fopnuus verklaar.
[3] Op die databasis van NALN in Bloemfontein word meer as 160 titels aangedui wat hiermee verband hou (vgl. L. Fourie 2014: 63). Vgl. ook E. Britz 2018 oor NALN se 45ste verjaarsdag en wat daar beskikbaar is.