- Inleiding
- Die geskiedenis van Suid-Afrika: van die voortye tot vandag
“Nadat mense uit Afrika tussen 80 000 en 60 000 jaar gelede uit Afrika gemigreer het, het hulle ook weer terugbeweeg, en toe wéér uit Afrika. ‘Die migrasie was nie ʼn eenmalige gebeurtenis nie; groepies mense het die hele tyd heen en weer beweeg.’” (E. Brits 2019. https://www.vryeweekblad.com/wetenskap-en-tegnologie/2019-04-19-die-khoi-san-en-genetika-waar-kom-jou-velkleur-uitspraak-en-vatbaarheid-vir-siektes-vandaan/)
“A multi disciplinary team of researchers that included two University of Pretoria (UP) researchers were able to zero in on the location of an ancient human homeland, which its believed to have lain just south of the Greater Zambezi River Basin, which today includes northern Botswana, part of Namibia and Zimbabwe. It was here, ancient DNA has revealed, humans stayed for at least 70,000 years before they had the urge to migrate. …
‘Data suggests that the Greater Zambezi River Basin region, particularly the south-west Kalahari, played a significant role in shaping anatomical modern human emergence and prehistory,’ said [Professor Vanessa] Hayes in a statement.
‘It has been clear for some time that anatomically modern humans appeared in Africa roughly 200,000 years ago. What has been long debated is the exact location of this emergence and subsequent dispersal of our earliest ancestors.’” (Smillie, S. 2019. Origins of modern man revealed — Africa is in us all. Geplaas 29 Okt. 2019. https://www.dailymaverick.co.za/article/2019-10-29-origins-of-modern-man-revealed-africa-is-in-us-all/)
“Al 7,7 miljard mense op aarde se tuisland was een groot streek in die noorde van Botswana wat uit vleilande bestaan het. …
Homo sapiens, oftewel die moderne mens, het in Afrika ontwikkel.
‘Wat ons nie geweet het tot voor dié navorsing nie, is waar dié tuisland was,’ sê Hayes.
Die oudste bewyse van Homo sapiens-fossiele dateer uit Marokko meer as 300 000 jaar gelede.
Volgens die nuwe navorsing het die vroeë lede van ons spesie wat in Marokko was, geen nasate
agtergelaat wat tot vandag toe nog leef nie.
Daar is dus volgens Axel Timmermann, ’n klimaatswetenskaplike aan die Universiteit van Boesan in Suid-Korea en medeskrywer van die navorsing, geen teenstrydigheid tussen die teenwoordigheid van die vroeë Homo sapiens-soort kopbeen in Noord-Afrika, wat moontlik aan ’n uitgestorwe stamboom behoort, en die voorgestelde oorsprong van die Homo sapiensstamboom in Suider-Afrika wat vandag nog voortleef nie.” (Netwerk24 2019. Botswana was tuisland. Beeld, 30 Okt. 2019, bl. 13. https://www.netwerk24.com/Nuus/Wetenskap/jongste-navorsing-tuisland-van-mensdom-was-in-suider-afrika-20191029)
“Almal van ons is dalk een groot Suider-Afrikaanse familie.
Dit weet ons nou danksy die oudste moederstamboom op aarde wat pas deur ’n span internasionale deskundiges – waarby heelparty Suid-Afrikaners ook betrokke was – voltooi is.
Die resultate van dié studie, wat onlangs in die vaktydskrif Nature gepubliseer is, wys vir die eerste keer ’n gebied in Sentraal-Botswana en rondom die Zambezirivier uit as die oer-“tuisland” waar almal van ons se voorouers eens gebly het voordat hulle daarvandaan na die uithoeke van die aardbol gemigreer het.
Wat die navorsing egter besonder interessant maak, is dat die wetenskaplikes nie tot dié gevolgtrekking gekom het deur die argeologiese opgrawing van klipwerktuie en fossiele nie, maar deur na die DNS van lewende mense te kyk – en spesifiek na die genetiese spoor wat ons oermoeders in almal van ons agtergelaat het. …
Gegrond op mDNS weet ons egter dat alle mense verwant is aan mekaar, en in die L0-haplotipe het ons die oudste stamlyn wat in moderne mense oorleef het.
Die navorsing besleg ook uiteindelik ’n jarelange geskil met sommige wetenskaplikes wat meen dat die eerste anatomies moderne mense in Oos-Afrika gewoon het, van waar hulle oor die aardbol versprei het.
“Mense kon nie van Oos-Afrika gekom het nie, want dan het hulle na die suide afgetrek sonder om enige (genetiese) spore van hulself te laat,” sê Haynes.
Uit hul navorsing is dit ook nou duidelik dat die oerbevolking in die Kalahari-kom groot genoeg was om hul genetiese spoor (in die vorm van klein afwykings van die L0-haplotipe) op die res van die kontinent te laat.
“Die mense van Suider-Afrika het ’n aansienlike rol gespeel in die wêreldbevolking van vandag. Dit kan ons nie ignoreer nie en ons behoort opgewonde daaroor te wees,” sê Hayes.
Nou weet ons dat ons oermoeders aan die Zambezi gewoon het. Hulle het oorleef sodat ons kan leef. Dit is geskryf in ons gene.” (Brits, E. 2019. Een groot familie. Rapport Weekliks, 17 Nov. 2019, bl. 8-9. https://www.netwerk24.com/Stemme/Aktueel/die-mensdom-een-groot-familie-20191117
lank gebl
“The understanding of modern humans’ own genus, Homo, has taken many turns over the last century. Homo erectus, one of our purported ancestors, was first discovered in Indonesia in 1891 by geologist and anatomist Eugene Dubois. Since then, representatives of both this species, and other Homo, have been found across the world; for instance, in 2015, a new species of Homo, Homo naledi, was discovered in South Africa. Another new Homo species, Homo luzonensis, was found more recently in the Philippines in 2019.
These discoveries, combined, have led scientists to set Homo erectus‘ emergence at about 1.8 million years ago – with the oldest known record coming from Dmanisi, Georgia and an important slightly later record from the East African Rift valley.
But our new discovery in South Africa’s Cradle of Humankind, which has just been published in Science, suggests that Homo erectus actually emerged 200 000 years earlier than we thought. We were part of a team from South Africa, Australia, Italy and the US that discovered a Homo erectus cranium which has since been dated to almost 2 million years ago.
This is a hugely important find. It reasserts that Homo erectus’ origins are in Africa, not Asia. Our discovery suggests, though, that Homo erectus likely did not evolve in eastern Africa as so often thought but perhaps somewhere else in Africa, or potentially in South Africa itself.” (https://theconversation.com/fossil-find-suggests-homo-erectus-emerged-200-000-years-earlier-than-thought-135068?) y
het voordat die
Groenewald, G.J. 2002. Slawe, Khoekhoens en Nederlandse pidgins aan die Kaap, ca. 1590-1720 …
Krüger (red.) e.a. 1977. Geskiedenis van Suid-Afrika.
Omotose 2002. SA se taalverlede belangrik vir hede. Afrikaans het plek in strewe na sinvolle veeltaligheid, bl. 8.
Van Jaarsveld, F.A. 1992. Afrikaner-geskiedskrywing. Verlede, hede, toekoms.
- Bronne in Engels
Beck 2000. The history of South Africa.
Brown, J. 1991. History from South Africa: Alternative visions and practices.
Collins 1990. Central and South African History. Topics in World History.
Cory 1940 The Rise of South Africa.
De Kiewiet 1975. A History of South Africa: Social and Economic.
Elphick & Giliomee (eds.) 1989. The shaping of the South African Society, 1652-1840.
Esterhuysen e.a. 2008. Five hundred years rediscovered. Southern African precedents and prospects.
Feinstein 2012. An economic history of South Africa. Conquest, discrimination, and development.
Hattersley 1969. An illustrated social history of South Africa.
Mackinnon 2012. The making of South Africa.
Maylam 1986. A History of the African People of South Africa: from the Early Iron Age to the 1970s.
McCall 2014. Before Human Beings. New Perspectives on the African Stone Age.
Ross, R. 2009. A Concise History of South Africa.
Ross e.a. 2011. Cambridge History of South Africa.
Saunders (ed.) e.a. 1994. Reader’s Digest Illustrated History of South Africa: The Real Story.
Thompson, L. 2001. A History of South Africa.
Van Jaarsveld, F.A. 1975. From Van Riebeeck to Vorster 1652-1974. An introduction to the history of the Republic of South Africa.
Walker, E.A. 1928. History of South Africa.
Welsh, F. 1999. South Africa: A Narrative History.
Welsh, F. 2000. A history of South Africa.
Wilson & Thompson 1969-1971. The Oxford history of South Africa.
Internetskakels
Wikipedia 2013 (125). Geskiedenis van Suid-Afrika.
Wikipedia 2013 (118). History of South Africa.
Oor die voorafgaande 1 000 jaar (tot 2000)
Pretorius, A. 2000. Ai, dit was woes en leeg, bl. 13.
Swart, F. 1999. Die afgelope 1 000 jaar, bl. 11.
Brits, E. 2018. Gevind: Kruising tussen Neandertal en ander hominied. Geplaas 23 Aug. 2018. https://www.netwerk24.com/Nuus/Wereld/gevind-kruising-tussen-neanderdal-en-ander-hominied-20180822 (Ook geplaas in Die Burger, 23 Aug. 2018.)
Brits, E. 2019. Nuwe tak van menslike stamboom (dalk) gevind. Geplaas 12 April 2019. https://www.netwerk24.com/Nuus/Wetenskap/nuwe-tak-van-menslike-stamboom-dalk-gevind-20190411
Brits, E. 2019. DNS kleur storie van ons voorsate in. Geplaas 13 Julie 2019. https://www.netwerk24.com/Nuus/Wetenskap/dns-kleur-storie-van-ons-voorsate-in-20190712
Brits, E. 2019. Een groot familie. Rapport Weekliks, 17 Nov. 2019, bl. 8-9. https://www.netwerk24.com/Stemme/Aktueel/die-mensdom-een-groot-familie-20191117
Brits, E. 2019. Herbesin oor wie en wat ʼn mens regtig is. Geplaas 21 Des. 2019. https://www.netwerk24.com/Nuus/Wetenskap/herbesin-wie-en-wat-n-mens-regtig-is-20191219
Brits, E. 2020. Fossiele sal ons anders oor ons herkoms laar dink. Geplaas 7 April 2020. https://www.netwerk24.com/Stemme/Aktueel/fossiel-sal-ons-anders-oor-ons-herkoms-laat-dink-20200407
Netwerk24 2019. Botswana was tuisland. Beeld, 30 Okt. 2019, bl. 13. https://www.netwerk24.com/Nuus/Wetenskap/jongste-navorsing-tuisland-van-mensdom-was-in-suider-afrika-20191029
Baker, S. e.a. 2020 Fossil find suggests Homo erectus emerged 200,000 years earlier than thought. Geplaas 3 April 2020. https://theconversation.com/fossil-find-suggests-homo-erectus-emerged-200-000-years-earlier-than-thought-135068
Blundell, Geofrey (ed.) 2006. Origins: The story of the emergence of humans and humanity in Africa. Cape Town: Double Story.
Bonner, Philip; Esterhuysen, Amanda & Jenkins, Trefor 2007. A Search for Origings: Science, history and South Africa’s ‘Cradle of Humankind’. Johannesburg: Wits University Press.
Harari, Y.N. 2015. Sapiens: A Brief History of Humankind. Vintage. (Die ontwikkeling van die mens.) https://www.goodreads.com/book/show/23346740-sapiens
Maxmen, A. 2018. Rare DNA sequences bring early human history to light. Geplaas 1 Nov 2018. https://www.nature.com/articles/d41586-018-07164-9
McCarthy, Terence & Rubidge, Bruce (ed.) 2005. The Story of Earth and Life: A southern African perspective on a 4.6-billion-year journey. Cape Town: Struik.
MacRae, Colin 1999. Life Etched in Stone: Fossils of South Africa. Johannesburg: Geological Society of South Africa.
Smillie, S. 2019. Origins of modern man revealed — Africa is in us all. Geplaas 29 Okt. 2019. https://www.dailymaverick.co.za/article/2019-10-29-origins-of-modern-man-revealed-africa-is-in-us-all/
Van As, Jo; Du Preez, Johann; Brown, Leslie & Smit, Nico 2012. The Story of Life and the Environment: An African perspective. Cape Town: Struik Nature.
Wikipedia 2019. Sapiens: A Brief History of Humankind. https://en.wikipedia.org/wiki/Sapiens:_A_Brief_History_of_Humankind
Roberts, A. 2010. The Incredible Human Journey. Londen: Bloomsbury. (Oor die ontwikkelingsroete van die mens.)
BBC Two 2009. TV series: The Incredible Human Journey. 5 episodes. Episode 1: Out of Africa. https://www.bbc.co.uk/programmes/b00klf6j
Wikipedia 2019. The Incredible Human Journey. https://en.wikipedia.org/wiki/The_Incredible_Human_Journey [1] (Gebruik 28 Febr. 2019]
Wikipedia 2019. Origins of us. https://en.wikipedia.org/wiki/Origins_of_Us
https://i.ytimg.com/vi/02bQ0_ZzZmE/maxresdefault.jpg
https://fanart.tv/fanart/tv/93951/clearart/the-incredible-human-journey-4ecfc631c0d2b.png
- Vroeë inwoners en besoekers aan die Kaap
3.1 Die vroeë tyd: Die Khoi-Khoin en die volke uit Afrika
“Die Khoi-San was destyds oor die hele land heen, vertel sy, nie net in die woestyn nie. Dit het hulle in aanraking met ander groepe gebring. …
Teen 1 /500 jaar gelede het die Bantoe-sprekende mense, soos die wetenskap na die groepe verwys, van die noorde af hierheen gemigreer. Hulle het met die Khoi-San in aanraking gekom. Dit is waar die Xhosa-mense die klikklanke in hulle taal vandaan kry.” (Brits, E. 2019. Die Khoi-San en genetika: Waar kom jou velkleur, uitspraak en vatbaarheid vir siektes vandaan? Vrye Weekblad, 19 April 2019. https://www.vryeweekblad.com/wetenskap-en-tegnologie/2019-04-19-die-khoi-san-en-genetika-waar-kom-jou-velkleur-uitspraak-en-vatbaarheid-vir-siektes-vandaan/)
(Bron: E. Brits 2019. https://www.vryeweekblad.com/wetenskap-en-tegnologie/2019-04-19-die-khoi-san-en-genetika-waar-kom-jou-velkleur-uitspraak-en-vatbaarheid-vir-siektes-vandaan/)
Burger, A. 2020. Twee van laaste 4 sprekers van oudste taal sterf. Beeld, 3 Junie 2020. https://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/2-van-laaste-4-sprekers-van-oudste-taal-sterf-20200602
https://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/2-van-laaste-4-sprekers-van-oudste-taal-sterf-20200602
Aanvullende bronne
Beddy 2007. Inleiding tot die geskiedenis van die Khoikhoi en die San as Afrikane. Vanaf die evolusionere ontstaan in Noord-Afrika tot die hede in Suid Afrika.
Boezak, W. 2016a. Groot bloedsgevoelte, bl. 25.
Boezak, W. 2016b. Ont-taling.
Boezak 2016c. ‘ANC wil nie Khoisan as eerste mense erken’.
Boezak 2016d. Só glo ons. Die Khoi-San van Suid-Afrika.
Bredekamp 1986b. Die oorsprong van die Khoisan-gemeenskappe in Suider-Afrika, bl. 28-31.
Bredekamp 1986c. Van brose selfstandigheid tot permanente gedienstigheid, bl. 101-105.
Brits, E. 2014a. Antieke werkswinkel van miljoen jare gelede in Kathu ontdek.
Du Preez, M. 2006b. Eva was ʼn Suid-Afrikaner.
Giliomee & Mbenga (reds.) 2007. Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika. (Hoofstuk 1, bl. 13-39.)
Groenewald, G.J. 2002. Slawe, Khoekhoens en Nederlandse pidgins aan die Kaap, ca. 1590-1720 … (Hoofstuk 5.)
Hattingh, L. 2017a. Die Kaapse Koina, bl. 269-288.
Lewis-Williams 1986. Die San: lewe, geloof en kuns, bl. 31-36.
Maggs 1986. Die vroeë geskiedenis van die Swartmense in Suider-Afrika, bl. 37-44.
Schoeman, K. 2006. Kinders van die Kompanjie: Kaapse lewens uit die sewentiende eeu, bl. 13-22.
Schwarp 2015. ‘Moeder van etlike tale in SA’.
Sleigh 2004. Die Buiteposte. (Hoofstuk 3, bl. 63-87.)
Van Rensburg, M.C.J. 2015c. Khoi en Oosgrensafrikaans, bl. 47: 75-97.
Barnard, A. 2016. Language in Prehistory.
Cope 1967. King of the Hottentots.
Crowe 2016. How the origin of the Khoisan tells us that ‘race’ has no place in human ancestry.
Davenport 1993. South Africa. A modern history. (Hoofstuk 1, bl. 3-12)
Deacon & Deacon 1999. Human Beginnings in South Africa – Uncovering the Secrets of the Stone Age.
Van Heerden, M. & M. du Plessis 2018. Indigenous “Khoisan” languages: an interview with Menán du Plessis.
Ellis 2015. Ons is Boesmans: Commentary on the naming of Bushmen in the southern Kalahari, bl. 120-133.
Elphick 1977. Kraal and Castle. (Hoofstukke 1-4.)
Elphick & Malherbe 1989. The Khoisan to 1828, bl. 3-11.
Feinstein 2005. An economic history of South Africa. Conquest, discrimination, and development. (Hoofstuk 1, bl. 13-21)
Gűldemann 2014. ‘Khoisan’ linguistic classification today, bl. 1-44.
Güldemann & Fehn (eds.) 2014. Beyond ‘Khoisan’. Historical relations in the Kalahari Basin.
Hammond-Tooke, D. 1993. The Roots of Black Africa.
Lategan, E.H.W. 1982. The Hottentots (Khoi-Khoin).
Pakendorf, B. e.a. 2017. Prehistoric Bantu-Khoisan language contact, bl. 1-46.
Phakathi 2015. Khoisan reclaim roots and rights.
Skinner 2017. Modern humans evolved 100,000 years earlier than we thought – and not just in east Africa.
Mackay e.a. 2015. What stone tools found in southern tip of Africa tell us about the human story.
Maggs 1976. Iron Age Communities of the Southern Highveld.
Marks 1980. South Africa – ‘Myth of the Empty land’.
McWhorter 2003. The power of Babel. (Hoofstukke 1-3.)
Myburgh, P.J. 2013. The Bushman winter has come: The true story of the last /Gwikwe bushman on the Great Sand Face.
Oppenheimer 2004. Out of Africa’s Eden – the Peopling of the World.
Raven-Hart 1967. Before Van Riebeeck: Callers at South Africa from 1488-1652.
Shaw 1972. The Hottentots = Die Hottentotte.
Theal & Stow 1905. The native races of South Africa: a history of the intrusion of the Hottentots and Bantu into the hunting grounds of Bushmen, the Aborigines of the country.
Thorp 2000. Hunter-gatherers and Farmers. An Enduring Frontier in the Caledon Valley, South Africa.
Verbuyst 2015. Claiming Cape Town. Ethnographic interpretations of Khoisan activism and land claims.
Vossen (ed.) 2013. The Khoesan languages.
Breda, D. 2018. Khoekhoegowab se tyd is nou. Geplaas 17 Mei 2018. http://www.litnet.co.za/khoekhoegowab-se-tyd-nou2/
Brits, E. 2019. SA fossiel op menslike stamboom geplaas. Geplaas 28 Jan. 2019. https://www.netwerk24.com/Stemme/Aktueel/sa-fossiel-op-menslike-stamboom-geplaas-20190122
Brits, E. 2019. Die Khoi-San en genetika: Waar kom jou velkleur, uitspraak en vatbaarheid vir siektes vandaan? Vrye Weekblad, 19 April 2019. https://www.vryeweekblad.com/wetenskap-en-tegnologie/2019-04-19-die-khoi-san-en-genetika-waar-kom-jou-velkleur-uitspraak-en-vatbaarheid-vir-siektes-vandaan/
Brits, E. 2020. Die mense wat ’n sterwende taal opgeteken het. Geplaas 2 Jna. 2020. https://voertaal.nu/die-mense-wat-n-sterwende-taal-opgeteken-het/ (Oor die rol en werk van Wilhelm Bleek en sy skoonsuster Lucy Lloyd rakende die dokumenteer van die San se taal en kultuur)[2]
Brits, E. 2020. Studie oor Khoi-San wys ons wie ons is. Beeld, 24 Aug. 2020, bl. 8.
Burger, A. 2020. Twee van laaste 4 sprekers van oudste taal sterf. Beeld, 3 Junie 2020. https://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/2-van-laaste-4-sprekers-van-oudste-taal-sterf-20200602
Price, I. 2019. Sonde om die rug op SA se begintale te keer. Beeld, 26 Febr. 2019, bl. 8. https://www.netwerk24.com/Stemme/Menings/sonde-om-die-rug-op-sa-se-begintale-te-keer-20190225
Prince, L. 2019. Khoi, San amptelik as tradisionele gemeenskap erken. Geplaas 10 Jan. 2019. https://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/khoi-san-amptelik-as-tradisionele-gemeenskap-erken-20190110
Prince, L. 2019. Wysigingswetsontwerp. Khoi, San se regte ‘1ste keer erken’. Beeld, 11 Jan. 2019, bl. 8. https://www.netwerk24.com/Nuus/Politiek/khoi-en-san-se-regte-in-sa-gou-erken-20190110#loggedin
Van Heerden, M. 2019. Internasionale Moedertaaldag (2019): Khoekhoegowab-tale en Khoi-Afrikaans. Geplaas 21 Febr. 2019. https://www.litnet.co.za/internasionale-moedertaaldag-khoekhoegowab-tale-en-khoi-afrikaans/
Van Rensburg, C. (M.C.J.) 2018. Die Khoekhoegowab-tale en Afrikaans. Geplaas 22 Mei 2018. https://www.litnet.co.za/die-khoekhoegowab-tale-en-afrikaans/
Du Plessis, M. 2018. De Khoisantalen van zuidelik Afrika. Zuid-Afrika Spectrum, Nov. 2018, bl. 135-137.
Du Plessis, M. 2018. Kora: A lost Khoisan Language of the early Cape and the Gariep. Pretoria: Unisa Press in collaboration with South African History Online.
Güldemann, T.; P. McConvell & R.A. Rhodes (eds.) 2020. The Language of Hunter-Gatherers. Cambridge: Cambridge University Press. Book URL: https://www.cambridge.org/us/academic/subjects/languages-linguistics/sociolinguistics/language-hunter-gatherers?format=HB (Hoofstukke 1-4, 6.)
Köhler, O. 2018. The world of the Khwe Bushmen of Southern Africa. Berlyn: Dietrich Reimer Verlag. https://www.reimer-mann-verlag.de/pdfs/100016_1.pdf
Louw, A. 2020. The word ‘boesman’ falls into the same category as the k-word and must be must be outlawed. Geplaas 20 April 2020. https://www.dailymaverick.co.za/opinionista/2020-04-20-the-word-boesman-falls-into-the-same-category-as-the-k-word-and-must-be-outlawed/
Swinger, H. 2019. UCT adds Khoekhoegowab to its language courses. Geplaas 23 Mei 2019. https://www.news.uct.ac.za/article/-2019-05-23-uct-adds-khoekhoegowab-to-its-language-courses?sfns=mo
Van Heerden, M. & M. du Plessis 2019. Kora: A lost Khoisan Language: an interview. Geplaas 26 Maart 2019. https://www.litnet.co.za/kora-a-lost-khoisan-language-an-interview/
https://www.litnet.co.za/kora-a-lost-khoisan-language-an-interview/
- The Afrikaans language: https://www.youtube.com/watch?time_continue=383&v=uI49IqDCgg8
- die Faceboek-blad van die Khoi Heritage Foundation vir meer inligting oor die Khoi-gemeenskap in Suid-Afrika.
3.2 Portugese
“Daar was ’n tyd toe Europese en Oosterse moondhede op hul ontdekkingstogte vastelande ontdek en gekarteer het. Grondgebiede is geannekseer, en kolonies het ontstaan met hul eie regeringsvorme, kulture en tradisies – nie net aan die suidpunt van Afrika nie.” (J. van Zyl 2016)
“Die Portugese was die eerste van vele uitruilgeleenthede met Europeërs wat eintlik op soek was na die Ooste.” (W. Boezak 2016a: 25)
Aanvullende bronne
Boucher 1986a. Die eeu van ontdekkingsreise, bl. 55-60.
Ferreira & Le Roux 2009. Sagres en Suiderkruis – raakpunte tussen Portugal en Suid-Afrika deur vyf eeue.
Giliomee & Mbenga (reds.) 2007. Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika. (Hoofstuk 2, bl. 40-42.)
Schoeman, K. 1999. Armosyn van die Kaap: voorspel tot vestiging, 1415-1651. (Hoofstukke 1-3.)
Schoeman, K. 2006. Kinders van die Kompanjie: Kaapse lewens uit die sewentiende eeu, bl. 13-22.
Van Aswegen 1980. Geskiedenis van Afrika: van die vroegste oorspronge tot onafhanklikheid. (Hoofstuk 6.)
Ostler 2006. Empires of the Word: A Language History of the World. (Hoofstuk 11, bl. 380-396.)
Raven-Hart 1967. Before Van Riebeeck: Callers at South Africa from 1488-1652.
Theal 1896. The Portuguese in South Africa: with a description of the native races between the river Zambesi and the Cape of Good Hope during the sixteenth century.
Internetskakels
Wikipedia 2013 (130). Bartolomeu Dias.
Wikipedia 2013 (131). Vasco da Gama.
Wikipedia 2013 (132). Portugese in Africa.
3.3 Britte
Aanvullende bronne
Van Aswegen 1980. Geskiedenis van Afrika: van die vroegste oorspronge tot onafhanklikheid. (Hoofstuk 7, bl. 149 en verder)
Davenport e.a. 2000. South Africa: A modern history. (Hoofstuk 2, bl. 21-23.)
Raven-Hart 1967. Before Van Riebeeck: Callers at South Africa from 1488-1652.
Ross e.a. 2011. Cambridge History of South Africa. (Hoofstuk 1.)
Saunders (ed.) e.a. 1994. Reader’s Digest Illustrated History of South Africa: The Real Story. (Afdeling 1, bl. 20-25, 42-48.)
Theal 1964 [3].The history of South Africa.
Welsh, F. 2000. A history of South Africa.
3.4 Nederlanders
Aanvullende bronne
Boucher 1986a. Die eeu van ontdekkingsreise, bl. 55-60.
Giliomee & Mbenga (reds.) 2007. Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika. (Hoofstuk 2.)
Schoeman, K. 1999. Armosyn van die Kaap: voorspel tot vestiging, 1415-1651.
Schoeman, K. 2006. Kinders van die Kompanjie: Kaapse lewens uit die sewentiende eeu.
Scholtz, J. du P. 1981b. Inleidende hoofstuk tot ʼn beplande Geskiedenis van Afrikaans, bl. 29-31.
Böeseken 1977b. Jan van Riebeeck en sy stigtingswerk, 1652-1662, bl. 34-37.
Böeseken 1990a. Die koms van die blankes onder Van Riebeeck, bl. 19-35.
De Kock, W.J. 1990. Ontdekkers en omseilers van die Kaap, bl. 13-23.
Leipoldt 1938b. Jan van Riebeeck.
Scholtz, G.D. 1952. Sonder hulle was daar geen Afrikaanse volk nie. Die stryd om die Kaap is ver van die Kaap beslis.
Schutte, G.J. 2016b. Die wêreld van die VOC.
Van Aswegen 1980. Geskiedenis van Afrika: van die vroegste oorspronge tot onafhanklikheid. (Hoofstuk 7, bl. 142 en verder)
Van Aswegen 1982. Die Verhaal van die Mensdom. (Hoofstuk 56: “Holland as seemoondheid.”)
Van Aswegen 1989. Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854. (Hoofstuk 5.)
Van Tonder, I.W. 1950. Van Riebeeck se stad. (Hoofstukke 1-4.)
Biewenga 1999. De Kaap de Goede Hoop. Een Nederlandse vestigingskolonie, 1680-1730.
Schutte, G.J. 2014a. De wereld van de VOC.
Schutte, G.J. 2014c. De nalatenschap van de VOC aan de Kaap.
Sleigh & Cornelissen 2017. “Gedeeld verleden, gemengd cultuur” – lezing 31 mei 2017, Tong Tong Fair, Den Haag.
Ostler 2006. Empires of the Word: A Language History of the World. (Hoofstuk 11, bl. 395-403.)
Raven-Hart 1967. Before Van Riebeeck: Callers at South Africa from 1488-1652.
Athiros, G. & L. Athiros (samestellers) 2018. Around the Cape in Eighty Ways. Kaapstad. Historical Media.
- Oor die agtergrond en geskiedenis van die VOC
Boucher, M. 1986b. Die Kaap onder die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie, bl. 61-74.
Giliomee & Mbenga (reds.) 2007. Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika, bl. 41.
Van Aswegen 1989. Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854. (Hoofstuk 5, bl. 77-85.)
Van Tonder, I.W. 1950. Van Riebeeck se stad. (Hoofstuk 3.)
Biewenga 1999. De Kaap de Goede Hoop. Een Nederlandse vestigingskolonie, 1680-1730.
Emmer & Gommans 2012. Rijk aan de rand van de wereld. De geschiedenis van Nederland overzee 1600-1800.
Gaastra 2002. De geschiedenis van de VOC.
Schutte, G.J. 2014a. De wereld van de VOC.
Schutte, G.J. 2014c. De nalatenschap van de VOC aan de Kaap.
Stevens, H. 1998. De VOC in bedrijf 1602-1799.
Stapel, D.W. 1927. Pieter van Dam’s Beschryvinge van de Oostindische Compagnie. ’s-Gravenhage: Martinus Nijhoff.
Van den Boogaart, E. e.a 1982. Overzee : Nederlandse koloniale geschiedenis, 1590-1975. Haarlem: Fibula-Van Dishoeck.
Verstegen, M.A.M. 2001. De Indische Zeeherberg: de stichting van Zuid-Afrika door de VOC. Zaltbommel: Europese Bibliotheek.
Verstegen, M.A.M. 2002. Kaapstad: een onwettig kind van de VOC: een juridisch-politieke visie op het ontstaan van de Kaapstad. Zaltbommel: Europese Bibliotheek.
Bowen, H.V.; M. Lincoln & N. Rigby (eds.) 2001. The Worlds of the East India Company. Woodbridge, Suffolk: The Boydell Press.
Boxer 1977. The Dutch seaborne empire, 1600-1800.
Glaman, K. 1981. Dutch-Asia Trading 1620-1740. ‘S-Gravenhage: M. Nijhoff.
Huigen e.a. (eds.) 2010. The Dutch Trading Companies as Knowledge Networks.
Oostindie, P. (ed.) 2008. Dutch Colonialism, Migration and Cultural Heritage. Leiden: Koninklijk Instituut voor Taal-. Land- en Volkenkunde.
Internetskakels
Ook Gaastra 2013 oor die geskiedenis van die VOC – http://www.tanap.net/content/voc/organization/organization_intro.htm
Vir argiefdokumente oor die aktiwiteite en resolusies van die VOC vergelyk http://www.tanap.net/content/activities/inventories/index.cfm
3.5 Besinning
- Taaltoestande aan die Kaap in die vroeë tyd
Aanvullende bronne
Nienaber, G.S. 1963. Hottentots.
Schoeman, K. 1999. Armosyn van die Kaap: voorspel tot vestiging, 1415-1651.
Scholtz, J. du P. 1981b. Inleidende hoofstuk tot ʼn beplande Geskiedenis van Afrikaans, bl. 29-31.
Van Rensburg, M.C.J. 2012. So kry ons Afrikaans. (Hoofstuk 1.)
Raven-Hart 1967. Before Van Riebeeck: Callers at South Africa from 1488-1652.
- Agtergrondsinligting oor Autshumato (Herrie//Herrij/Herry/Harry die Strandloper
Van Rensburg, M.C.J. 2014b. Invul van ʼn halfvergete storie oor mense met ʼn byna vergete identiteit, bl. 36-37.
Wyngaard 2009. Geskiedenis is g’n eiland nie.
Schoeman, K. 2009b. Seven Khoi lives: Cape biographies of the seventeenth century.
Internetskakels
Autshumato ‘Herry’, Chief of Goringhaicona (b. – 1663) – http://www.geni.com/people/Autshumato/6000000015468980004
Wikipedia 2013 (136). Autshumato.
- Samevatting
[1] “The Incredible Human Journey is a five-episode, 300 minute, science documentary film presented by Alice Roberts, based on her book by the same name. The film was first broadcast on BBC television in May and June 2009 in the UK. It explains the evidence for the theory of early human migrations out of Africa and subsequently around the world, supporting the Out of Africa Theory. This theory claims that all modern humans are descended from anatomically modern African Homo sapiens rather than from the more archaic European and Middle Eastern Homo neanderthalensis or the indigenous Chinese Homo pekinensis, and that the modern African Homo sapiens did not interbreed with the other species of genus Homo.
Each episode concerns a different continent, and the series features scenes filmed on location in each of the continents featured. The first episode aired on BBC Two on Sunday 10 May 2009.” (https://www.bing.com/search?q=the+incredible+human+journey)
[2] “Ons sou basies niks van die San se gelowe, rituele, stories en intieme lewe met die omgewing geweet het as dit nie vir Wilhelm Bleek en sy skoonsuster Lucy Lloyd, en later een van Bleek se kinders, Dorothea Bleek, was nie. Hulle het die taal, kultuur, liedjies, kuns, poëtiese stories en persoonlike geskiedenis van die San in tientalle dagboeke en verslae opgeteken.” (https://voertaal.nu/die-mense-wat-n-sterwende-taal-opgeteken-het/)
[3] George McCall Theal word beskou as die invloedrykste historikus van die laat 19de en vroeg 20ste eeu in Suid-Afrika. Vergelyk Wikipedia 2013 (127) George McCall Theal vir ʼn oorsig oor sy groot bydrae en omvattende lys publikasies.